Daily Archives: July 19, 2018

Oom Paul se graf geskend

As julle werklik julle skok hieroor wil uitspreek, dan wil ek my skok uitspreek oor my volksgenote wat nooit Oom Paul se 10 Oktober gedenkdienste by die graf en in…

Ekonomiese aanduiders : 19 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.26 ( R13.31) Rand / euro  R15.46 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.36 ( R17.45) VSA dollar / Bitcoin $7 384  ( $7 522) Brent…

Vragmotorbestuurders blokkeer snelweg

Vragmotorbestuurders het die N3 in die Pietermaritzburg omgewing met 20 vragmotors blokkeer. Die polisie se optrede het daartoe gelei dat nege persone in hegtenis geneem is op klagtes van openbare…

Kaalbas strand vol riool

Baaiers by die gewilde Clifton naakstrand is gewaarsku om nie te swem in die see nie aangesien daar ‘n rioolstorting plaasgevind het. Kontak met die “gemors” kan tot ingewande probleme…

ANC buig voor koning maar SAKP nie

Alhoewel Cyril Ramaphosa hom gehaas het na koning Goodwill Zwelithini om hom te verseker daarvan dat daar nie grondgryp by die koning se grond sal plaasvind nie, het die SAKP…

Transitorower in diens van die ANC?

Die Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba, het gesê dat hy inligting ontvang het dat een van die vier mans wat in Dobsonville in hegtenis geneem is in verband met ‘n transito…

Zille kry haar dag

Vyftien aktiviste het vroeg Woensdagoggend ‘n kaia opgerig buite die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, se amptelike woning in Leeuwenhof. Dit is volgens hulle ‘n donasie op Mandela dag aan haar,…

Keniaan stook onrus

Die sogenaamde Keniaanse “intellektueel”, Patrick Lumumba (foto), het by die Mandela aanbiddingsgeleentheid gesê dat sonder grond daar geen vrede in Afrika sal wees nie. Volgens hom het Mandela almal herinner…

Stryd tussen Katoliek en Protestant hervat

Vir jare het ’n bloedige stryd geduur in Noord Ierland tussen die Katolieke en Protestante, en nou het vrese ontstaan dat die konflik weer hervat het . Die Britse regering…

Eerste selfbestuur wedren suksesvol

Selfbestuur renmotors, wat bekend staan as “robotmotors” het die afgelope week hulle eerste wedren suksesvol afgehandel in die Goodwood Fees en Spoed byeenkoms in die Verenigde Koninkryk. Die wedren wat…

Kataloniërs vasbeslote oor onafhanklikheid

Die “Crida Nacional per la Republikca” moet werk in die rigting van die fundamentele beginsels van ’n onafhanklike republiek in Katalonië. Dit is die boodskap van die voormalige president van…

Amerikaners eis Trump se bedanking

Talle invloedryke Amerikaners, waarvan sommige verbonde is aan die Republikeinse Party, het gesê dit sal vir Amerika beter wees as Donald Trump bedank as president van die land. Die opmerking…

Japan en EU sluit handelsooreenkoms

As teenvoeter vir die invoerbelasting wat vir goedere van en na die VSA versend word, het Japan na nuwe markte begin soek, en dit het tot gevolg dat ’n reuse…

Libiese kuswag red nie drenkelinge

Die Libiese kuswag word daarvan beskuldig dat hulle nie drenkelinge red nie, en verantwoordelik is vir die dood van ’n vrou en haar kind, en klaarblyklik ook ander mense wat…