Daily Archives: July 18, 2018

Motorrubriek – VW Tiguan Allspace 2.0 TSI

Die Volkswagen Tiguan het gedurende 2016 die motormark betree en dit is opmerksaam hoe gewild hierdie sportnutsvoertuig is. Waar daar beweeg word, op een of ander stadium gaan een opgemerk…

Ekonomiese aanduiders : 18 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.31 ( R13.20) Rand / euro  R15.50 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.45 ( R17.50) VSA dollar / Bitcoin $7 522  ( $6 739) Brent…

Land brand steeds

Terwyl die land die sogenaamde nalatenskap van Madiba vier en dit wil voorhou om ‘n kunsmatige eenheid te bou, is daar totale wanorde en chaos in verskeie dele van die…

Aanbidding van die dode

Veral die Afrikaanstalige deel van die ANC se openbare uitsaaier, RSG, gaan oorboord met ‘n byna aanbiddende lofuiting van die eens veroordeelde terroris, Nelson Mandela, wat 100 jaar oud sou…

Substasie herstel – kabels gesteel

Pas nadat die substasie in die ooste van Pretoria herstel is, het Afrika weer toegeslaan en is daar kabels gesteel. Nadat groot dele van die Ooste van Pretoria sonder krag…

Eskom grootkop bedank

Eskom kan nie daarin slaag om sy sake in orde te kry nie. Die uitvoerende hoof van sekuriteit by Eskom, Tebogo Rakau, het skielik bedank. Hy was skynbaar ‘n voormalige…

MIV gevalle steeds hoog

‘n Verslag van die WNNR toon dat ten spyte van ‘n daling in MIV gevalle, daar steeds 230 000 nuwe gevalle in 2017 aangemeld is. Die groot probleem wat in…

Duisende pensioenarisse sterf in armoede

Terwyl die klasaksie-geding van Transnet-pensioenarisse teen die staat jaar na jaar met regsprosesse uitgetrek word, leef ʼn groot aantal van die mense in haglike omstandighede en in die laaste 60…

Wedywering in ruimtevaart begin

Dit is nie net die ruimtevaart tegnoloog Elon Musk wat mense teen betaling deur die ruimte wil neem nie, want nou het die oprigter van Amazon ook aangekondig dat hy…

Opel ook in diesel skandaal

Die stof het nog nie behoorlik gaan lê oor die Volkswagen diesel skandaal nie of die tweede groot voorval word oopgevlek by die Opel motorvervaardiger in Duitsland. Volgens media berigte…

Reuse ysberg kan tsoenami veroorsaak

Groenland monitor ’n reuse ysberg naby sy kusgebied en vrees dat die massiewe stuk ys mag afbreek en dele van Denemarke se gebied kan oorstroom in ’n tsoenami. ’n Groter…

Hervestiging van renosters misluk

Die regering in Kenia het bevestig sat minstens agt swart renosters dood is wat veronderstel is om ’n hervestiging te wees om hulle te beskerm. Die renosters is dood tydens…

Weste kritiseer Trump-Poetin ontmoeting

Die ontmoeting tussen president Donald Trump van Amerika met sy Russiese eweknie, Vladimir Poetin, het wye reaksie regoor die wêreld ontlok. Die twee leiers wat mekaar in Helsinki, Finland ontmoet…