Daily Archives: July 11, 2018

Boere sal “enigiets doen” om regering tot sy sinne te bring

Pres. Cyril Ramaphosa moet dalk net so ywerig met TLU SA, as verteenwoordigers van boere en ander grondeienaars, in gesprek tree as wat hy dit doen met die Zoeloekoning. “Ons…

Een uit 52 nuwe skole Afrikaansmedium

Terwyl meer as 10% van Gauteng se bevolking Afrikaans as eerste taal gebruik, is daar sedert 2014 uit die 52 nuwe skole wat in die provinsie gebou is, slegs een…

Moeder Theresa Welsyn verkoop babas

Die Indiese owerheid het ’n non asook ’n werknemer wat in diens van die Moeder Theresa Welsyn is, in hegtenis geneem en word daarvan beskuldig dat klein babatjies verkoop word….

Sjina wou spioeneer op Duitse parlement

Sjinese spioene het pogings aangewend om Duitse parlementslede om te koop met reuse bedrae geld om inligting te verstrek aan die kommunistiese land. Die kommunistiese spioene het glo vals name…

Trump bring besoek aan Brittanje

President Donald Trump van Amerika sal Donderdag in Brittanje aankom waar hy later die dag samesprekings sal voer met die Britse eerste minister, Theresa May. Die ontmoeting vind buite Londen…

Raab word nuwe Brexit minister

Die Britse eerste minister, Theresa May, het kort nadat haar hoofonderhandelaar bedank het, ’n nuwe Brexit onderhandelaar aangewys. Domic Raab, wat voorheen minister van behuising was, is aangestel om Brittanje…

Duisende word afgedank in Turkye

Meer as 18 000 polisiebeamptes, soldate van die weermag, en akademici is deur die Turkse regering afgedank ’n dag voordat die president vir die nuwe termyn ingehuldig is. Verskeie groepe…

Musk wou grot kinders so red

Ruimte tegnoloog Elon Musk het video materiaal vrygestel van sy mini-duikboot waarmee hy die seuns in Thailand uit die grot wou red. Die duikboot wat van aluminium vervaardig is, is…

Ekonomiese aanduiders : 11 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.37 ( R13.40) Rand / euro  R15.70 ( R15.75) Rand / Britse pond R17.75 ( R17.75) VSA dollar / Bitcoin $6 350  ( $6 683) Brent…