Daily Archives: July 9, 2018

Ekonomiese aanduiders : 9 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.42 ( R13.55) Rand / euro  R15.80 ( R15.86) Rand / Britse pond R17.87 ( R17.93) VSA dollar / Bitcoin $6 753  ( $6 548) Brent…

Bediening Is lewe en lewe Is bediening:

Mat 28:19  Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle…

Motorrubriek – Volkswagen Arteon 2.0 TSI R-Line

In die motorkringe waar Volkswagen beweeg is die kompetisie straf en is dit nodig dat daar van tyd tot tyd ‘n nuwe produk bekend gestel moet word. Die Arteon is…

Geen rede tot tevredenheid

Daar is geen rede vir die regering om tevrede te wees nie, en daar is geen rede vir boere om gerus te word nie. Die waarskuwing kom van mnr. Henry…

Durban se hoogs besoldigde werkers

Dit het aan die lig gekom dat die Durbanse burgemeester se “assistent” ‘n salaris van bykans R50 000 per maand verdien terwyl sy geen kwalifikasies het om as senior bestuurder…

Nog ‘n transito roof – 2 wagte gedood

Nog ‘n transito roof het plaasgevind, hierdie keer in Mthatha in die Oos-Kaap. Drie wagte is by ‘n kompleks aangeval en slegs die bestuurder het die aanval oorleef. Die SBV…

David Mabuza aangewys om grondhervorming te reguleer

Die vorige Oos-Transvaal premier, David Mabuza, is die etiket “so korrup as wat kan kom” gegee en hy word intrinsiek verbind met korrupsie en selfs die Guptas. ‘n Politieke ontleder…

Ramaphosa se vliegkoste selfde as Zuma

Die onvermoë van die SA Lugmag om vliegtuie te voorsien aan Cyril Ramaphosa en sy gevolg, kos die belastingbetaler ongeveer R50 miljoen die afgelope vier maande. SAL voorsien die lugmag…

Kuba se hulp ingeroep met NGV

Aaron Motsoaledi het aangekondig dat die Departement van Gesondheid gebruik gaan maak van die bykans 250 “dokters” wat sopas teruggekeer het vanuit Kuba na hul opleiding aldaar. Hierdie pas afgestudeerde…

VBS Mutual Bank steel glo R1,5 miljard

In ‘n verslag van die kurator van VBS Bank, Anoosh Roopal, het dit aan die lig gebring  dat die direkteure van die bank miljoene gesteel het. ‘n Senior amptenaar van…

Zuma jnr. vandag in hof

Duduzane Zuma (foto), seun van Jacob Zuma, moet vandag in die Johannesburgse hof vir gespesialiseerde kommersiële misdade verskyn waar hy aanklagte van korrupsie in die gesig staar. Sy rol in…

Vrae oor taakspan oor brandstof en BTW

Nadat brandstofpryse rekord hoogtes bereik het, het Cyril Ramaphosa nou skielik ‘n taakspan aangestel om ‘n “pakket” saam te stel wat die verbruiker gaan beskerm teen die BTW verhoging en…

Ramaphosa gaan kruip voor Zoeloekoning

Cyril Ramaphosa het persoonlik besoek gaan aflê by Goodwill Zwelithini om hom te verseker dat die ANC nie die tradisionele leiers se grond sal vat nie. Hy het by ‘n…

Prikkel: Volksbestaan

Kan ek my vir volksbestaan op die Woord beroep?  Die begrip “in hulle geslagte” kom menigvuldig in die Woord voor;  daar is letterlik honderde inskrywings van die woordjie “volk”. Wat…

Thailand seuns steeds in grot

Reddingspanne het Sondagoggend om 10 uur begin om die sokkerspelers en hulle afrigter uit die grot te kry nadat berigte van swaar reën hulle gedwing het om vinniger te werk….

Polisie in Italië maak deurbraak

Die polisie in Italië het afgekom op ’n groot aantal gesteelde goedere waarvan talle kosbare artikels is wat na Duitsland gestuur word om daar vervalste sertifikate te kry en verkoop…

Sjina red Venezuela olienywerheid

Die oliebedryf in Venezuela word van totale ineenstorting gered deur Sjina wat onderneem het om ’n finansiële inspuiting te gee om daarmee sy greep op die sukkelende land te verstewig….

VSA minister deur Trump afgedank

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die ontslag van sy minister van omgewingsake aangekondig nadat hy van korrupsie beskuldig is. Minister Scott Pruitt, is die hoof van die Amerikaanse omgewingsdienste…

Immigrante: Oostenryk en Duitsland kom ooreen

Minister Horst Seehofer van Duitsland, en kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het die afgelope naweek samesprekings in die hoofstad Wene gevoer oor die Europese krisis van immigrasie. Die twee leiers…

Duitsland en Hongarye bots oor immigrasie

Die Duitse kanselier, Angela Merkel en Hongarye se premier, Viktor Orban, het koppe gestamp oor hoe Europa moet handel met die onwettige immigrante. Die liberale denke van Merkel het weer…

Wil Noord-Korea onttrek uit ooreenkoms?

Die voorspellings kan bewaarheid word dat die onbetroubaarheid van leiers in Noord-Korea na vore kan kom en moontlik kan onttrek uit die ooreenkoms met die Amerikaanse president. Noord-Korea het kort…