Daily Archives: July 4, 2018

Miljoene gepomp in grondverspreiding

Gauteng se departement van menslike nedersettings gaan ‘n bedrag van R653 miljoen inpomp in die premier, David Makhura, se vinnige grondverspreidingsprogram. Met hierdie program poog die premier om provinsiale grond…

Brandstofprys en jy

Berekeninge is gemaak rondom brandstofpryse, en die volgende statistiek toon waar Jan motoris se geld heen gaan: Brandstof kos 750,07 sent afgelewer by die raffinaderye.  Dan kom die brandstofheffing van…

Nuwe kragonderbrekings koue se skuld

Nou kry die koue weer skielik die skuld vir nuwe kragonderbrekings en word dit nie toegeskryf aan beurtkrag nie. Eskom se woordvoerder, Khulu Phasiwe, sê egter dat indien verbruikers spaarsamig…

Moyane dreig Ramaphosa

Tom Moyane het ‘n ultimatum aan president Cyril Ramaphosa gestel. Hy eis dat die ondersoek ten hom gestaak moet word anders gaan Moyane regsaksies neem. Moyane beweer dat die ondersoek…

Motsoaledi kry wind van voor oor NGV

Die begroting van R259 miljard, wat deur minister Aaron Motsoaledi voorgehou is vir die beplande gesondheidsversekering (NGV), is glo “uit die duim” gesuig” en hy erken dat “ons ‘n fout…

SAID moet onwettige besluite bestuur

Die SA Inkomstediens (SAID) het aangekondig dat hulle gaan poog om die “noodlottige” besluite geneem onder Tom Moyane se leierskap om te keer. Die herinstelling van “sleutelspanne” gaan die “onwettige”…

VSA regbank kan regs swaai

President Donald Trump van Amerika beskik oor die mag om die Amerikaanse regbank ’n regse meerderheid van regters te gee na die onlangse bedanking van Anthony Kennedy. Die aanstelling van…

Agt jarige slaag matriek

’n Agt jarige seuntjie van België wat slegs vir 18 maande in die hoërskool was, het matriek met lof geslaag en is nou op pad na ’n universiteit. Laurent Simons…

Linkse Meksikaan wen verkiesing

Die verlinkse kandidaat, Andres Manuel Lopez Obrador, het die presidentsverkiesing in Meksiko met ’n groot meerderheid gewen. Obrador het meer as 53% van die stemme gekry teenoor die 23% van…

Chaos breek los in Merkel regering

Chaos het losgebars in die koalisieregering van Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland toe haar mees getroue bondgenoot, Horst Seehofer, sy bedanking aangekondig het. Die minister van binnelandse sake het vroeër…

EU hofgeding teen Pole begin

Die Europese Kommissie het ’n hofgeding begin teen Pole met die argument dat die wetsbepalinge geïgnoreer word met die aflegging van regters deur hulle op vervroegde pensioen te sit. Beskuldigings…

Wêreld Nuusflitse – 4 Julie

Frankryk Die sosialistiese president van Frankryk, Emmanuel Macron, het sy land se ambassadeur in Hongarye teruggeroep nadat die ambassadeur positiewe opmerkings gemaak het oor Hongarye se konserwatiewe eerste minister, Viktor…