Daily Archives: July 2, 2018

Waar begin ons?

Ps 36:9 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig. Waar begin U en ek met wat ons ookal aanpak? 1) Doen…

Ekonomiese aanduiders : 2 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.73 ( R13.70) Rand / euro  R15.98 ( R15.94) Rand / Britse pond R18.08 ( R17.96) VSA dollar / Bitcoin $6 346  ( $5 934) Brent…

Motorrubriek – Toyota Rush S 1.5

Toyota is bekend daarvoor dat hulle die spreekwoordelike “haas uit die hoed” trek wanneer dit die minste verwag word. Die Daihatsu Terios is ‘n vol filiaal van Toyota en Toyota…

Brandstofdiefstal gaan voort

Die staat se “gewettigde” brandstogdiefstal sal eerskomende Woensdag weer voortgaan met ‘n verhoging van die prys van petrol tussen 23 en 26 sent per liter, terwyl diesel tussen 24 en…

Grahamstad word nou Makanda

Die Oos-Kaapse dorp Grahamstad gaan binnekort duisende rande moet spandeer met die voorgestelde naamsverandering wat gaan plaasvind. Die naamsverandering is in die Staatskoerant afgekondig en die dorp sal voortaan Makhanda…

Vermiste sielkundige se lyk gevind

Die  49-jarige Kaapse sielkundige, Diane Nelson Claremont, se lyk is Donderdag op Tafelberg gevind. Sy het verlede Saterdag vermis geraak en verdere inligting rondom haar dood is nie vrygestel nie.

Motors, etes, klere en drank vir die kaders van OP

Verslae van Tesourie wat saamgestel is toon dat maatskappye, individue en nasionale agentskappe soos die Onafhanklike Ontwikkelings Trust, SA Nasionale Pad  Agentskappe, asook die Coega Ontwikkelingskorporasie, meer as R1,6 miljard…

FUL dreig Abrahams met hof

Die groep FreedomUnderLaw (FUL) berei hul voor om Shaun Abrahams, hoof van Nasionale Vervolgingsesag (NVG), voor die hof te daag. Volgens FUL is Abrahams bewus daarvan dat sy adjunk, Nomgcobo…

Dawie Roodt skets bleek prentjie vir SA

Die afgelope week het die ekonoom, Dawie Roodt, ‘n baie donker prentjie geskilder vir Suid-Afrika se toekoms. Volgens Roodt is SA op dieselfde pad as Somalië en Zimbabwe. Roodt is…

Twee gearresteer na plaasmoorde

Twee verdagtes sal die week in Wepener se landdroshof verskyn op aanklagte van moord, huisbraak, diefstal en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen. Dit volg na die sinnelose moorde op…

Kragonderbrekings weens vandalisme

Die woonbuurte van Heuweloord en Monavoni in die suide van Pretoria sal waarskynlik twee dae sonder elektrisiteit wees weens skade aan ‘n substasie. Vandale het toegeslaan en die substasie beskadig.

Land brand maar CR in Mauritanië

Terwyl Suid Afrika steier onder ‘n vlaag van misdaad en anargie is die land se president  saam met vier ministers in Mauritanië om ‘n Afrika Unie byeenkoms by te woon…

Malta aanvaar 230 onwettige immigrante

Na dae op die oop see, het onderhandelings geslaag toe Malta ingestem het om 234 onwettige immigrante te akkommodeer wat deur die Lifeline skip opgepik is. Die skip met die…

Immigrante land per vliegtuig in Rome

Groot ontevredenheid heers in die geledere van die nuwe regering in Italië nadat ’n vliegtuig met onwettige immigrante uit Somalië en Eritrea in Rome aangekom het. Onbevestigde berigte dui daarop…

Honderde onwettiges stroom na Spanje

Met Spanje se aanvanklike aankondiging dat hy bereid is om die skeepvrag onwettige immigrante te ontvang wat deur Italië geweier is, het die land met ’n nuwe krisis te doen…

Merkel se probleem word groter

Die Duitse minister van binnelandse sake, Horst Seehofer, sê hy weet dit is moeilik om te glo, maar hy is nie van plan om die Merkel regering te kelder nie….

Thailand kinders steeds gesoek

Die span sokkerspelers en hulle afrigter wat vasgekeer is in ’n grot in Thailand is nou reeds langer as ’n week weg, en deskundiges van die Amerikaans weermag en grot…

EU lande kry ooreenkoms oor immigrante

Die leiers van die Europese Unie het uiteindelik ’n ooreenkoms bereik  oor onwettige immigrante nadat die vergadering tot na middernag gehou moes word. In die vroeë oggendure van die afgelope…

Moskou sokker word ontwrig

Rusland se weerburo het ernstige waarskuwings uitgestuur dat swaar reën, sterk wind en hael die hoofstad Moskou bedreig en kan lei tot hewige ontwrigting terwyl die internasionale sokkerstryd in die…

Wêreld Nuusflitse – 2 Julie

VSA Vyf personeellede, waarvan vier joernaliste is van die Capitol Gazette koerant in Amerika, is doodgeskiet en enkele ander gewond toe ’n man op hulle geskiet het, maar wat kort…