Monthly Archives: July 2018

Ekonomiese aanduiders : 31 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.15 ( R13.20) Rand / euro  R15.38 ( R15.38) Rand / Britse pond R17.25 ( R17.29) VSA dollar / Bitcoin $8 192  ( $8 288) Brent…

Oranjekas vorder

Die volkseie spaar en krediet, Oranjekas, vorder goed en die fokus word nou geplaas op die verbreding van die aandeelhouding en om winsgewendheid te verhoog ten einde suksesvol by die…

Polisiestasie se bates te koop

Die Ixopo polisiestasie se bates gaan eerskomende Vrydag op ‘n openbare veilig verkoop word om ‘n uitstaande siviele eis te betaal. ‘n Bakkie, stoele, rekenaar stelle, staal kabinette sowel as…

Noordwes polisie in die moeilikheid

  Die adjunkkommissaris van polisie in die Noordwes, generaal-majoor Jan Mabula, en nege lede van die georganiseerde misdaad eenheid is aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer….

Vicky Momberg kry toestemming tot appèl

Vicky Momberg wat skuldig bevind is aan sogenaamde rassistiese uitlatings is toestemming verleen om appèl aan te teken teen haar vonnis. Sy is drie jaar tronk toe gestuur waarvan een…

75 skole gesluit in Kimberley

Vyf en sewentig skole is in die Sol Plaatje munisipale gebied gesluit weens die voortslepende onrus. Kimberley was die afgelope twee weke in chaos met die polisie en protesteerders wat…

Macron gekant teen VSA ooreenkoms

Die Franse president, Emmanuel Macron, sê hy verskil ernstig met die Verenigde State en wil ’n beter ooreenkoms hè oor die invoer tarief van staal en aluminium. Frankryk is een…

Spaanse minderheidsregering kan val

Slegs 88 van die 350 parlementslede in die Spaanse parlement het ten gunste van ’n begrotings voorstel gestem, wat groot druk plaas op die sosialiste se Eerste Minister, Pedro Sánchez….

Aardbewing skud Indonesies eiland

Die Indonesiese eiland Lombok is die naweek deur ’n geweldige aardbewing geskud met ’n krag van 6,4 wat op die Richterskaal geregistreer het. Volgens die owerheid se woordvoerder in minstens…

Hongarye roep Europese konserwatiewes tot eenheid

In ’n toespraak wat die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban, gelewer het in Roemenië, vra hy nie net dat Christelike demokrasie uitgebou moet word nie, maar dat konserwatiewes in Europa…

Turkse president dreig VSA

Recep Tayyip Erdogan, die president van Turkye, wat onlangs met ’n groter meerderheid herkies is, het die Verenigde State van Amerika met internasionale arbitrasie gedreig indien sanksies teen sy land…

Brandbestryders in verbete stryd gewikkel

Brandbestryders in Amerika se stryd woed onverpoos voort, en die brande wat nou selfs tot in Kanada en Alaska vernietigend woed, het nou op 17 plekke losgebars. Met brande in…

Pasop vir Sjinese produkte

Dit is nie die eerste keer dat Sjinese produkte wat aan babas toegedien word, gelei het tot ’n reuse skandaal omdat die produkte nie aan die verwagte veertigstes voldoen nie….

Ekonomiese aanduiders : 30 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.20 ( R13.20) Rand / euro  R15.38 ( R15.38) Rand / Britse pond R17.29 ( R17.32) VSA dollar / Bitcoin $8 244  ( $7 916) Brent…

Wat beteken dit dat God voorsien?

Mt 10:29  Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. 30  En van julle is selfs…

Motorrubriek – Ford Mustang

Die Ford Mustang was nog en sal altyd ‘n baie gewilde motor wees. Wat klink nou beter as die gebrul van ‘n Mustang se V8. Dit het sy eie besonderse…

Prikkel: Taaldag

Op 14 Augustus is dit Taaldag!  Weet ons dit nog? Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners gestig.  Die doel was om te staan vir ons taal,…

Solidariteit/Afriforum en Zoeloekoning

Solidariteit en Afriforum se vergadering met die Zoeloekoning laat ‘n bitter smaak in die mond. Die multikulturele sogenaamde burgerregte organisasie weier om enigsins betrokke te raak by inisiatiewe vanuit Afrikanergeledere…

ANC Jeugliga bankrot

Die ANC Jeugliga is in die Johannesburgse hooggeregshof bankrot verklaar. Dit volg nadat die liga nie hul regskoste rekening kon betaal nie. In stukke in die hof het dit geblyk…

Vakansie kos belastingbetaler R500 000

Die winter skoolvakansie het die Kaapse onderwysdepartement, en in effek die belastingbetaler, meer as R500 000 gekos weens diefstal en vandalisme by bykans 30 skole. Rekenaars, stowe en oonde is…

Tesourie los ‘n bom

Tesourie het in ‘n nuwe forensiese  verslag bekend genaak dat die grootskaalse bedrog en diefstal binne Eskom vanuit eie geledere kom. Die verslag toon hoe Matshela Koko, vorige hoofuitvoerende beampte,…

ANC soek hulp by Sjinese

Die ANC gaan amptenare van Sjina inbring om hul kommunikasie strategie “skerper” te maak met die oog op die verkiesing in 2019. Dit blyk uit ‘n verklaring van Ace Magashule,…

EEF is soos die tweede koms van Christus

Die verklaring van Julius Malema dat die EFF in Blankes se huise inbreek omdat hulle niks te doen het nie, grens aan die absurde en is verdere aanhitsing tot sulke…

Nog ‘n trein brand in Kaapstad

Nog ‘n Metrospoor trein is op die Kaapse trein stasie aan die brand gesteek op Saterdag 28 Julie 2018. Skade beloop tussen R1,5 en R 6 miljoen. Dit is die…

Pakistan krieket ikoon wen verkiesing

Imran Khan was op sy dag Pakistan se krieketheld, en word later die leiersfiguur in ’n beweging teen korrupsie in die land, om uiteindelik pens en pootjies binne in die…

Noord-Korea kom deel van ooreenkoms na

’n Amerikaanse vliegtuig het in Noord-Korea aangekom wat ’n spesiale sending het om die oorskot van Amerikaanse burgers terug te neem na die VSA. Die oorskot van ’n aantal Amerikaners…

Trump dreig Turkye met sanksies

Die Amerikaanse Wit Huis het sterk woorde geuiter en Turkye gewaarsku dat sanksies teen hulle gebruik gaan word indien hulle weier om die geestelike leier, Andrew Brunson vry te laat….

Trump snoer sy teenstanders se monde

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die monde gesnoer toe hy Vrydag tydens ’n mediakonferensie die sukses van sy ekonomiese beleid uitgespel het en aangekondig het dat die omstrede ObamaCare…

Hongarye kap na Duitse immigrasiebeleid

Die gewilde eerste minister van Hongarye, Viktor Orban, het in ’n onderhoud gesê hy sal sonder werk sit as hy die immigrasiebeleid van kanselier Angela Merkel moet toepas in sy…

Bosbrande eis lewens in Kalifornië

Terwyl derduisende mense moes wegvlug vir die verwoestende bosbrand in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië, poog sowat 3 500 mense om die brande te blus. Meer as 5 000 geboue, waarvan…

Wêreld Nuusflitse – 30 Julie

VSA In die Amerikaanse staat New Orleans het ’n skieter losgebrand op ’n groep mense en drie gedood en minstens 7 gewond wat dringende hospitaal behandeling moes ontvang, en die…

Sosiale media geleenthede bespreek

Die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis (Sege) het eerkomende Maandag, 30 Julie, weer sy maandelikse byeenkoms by ‘n restaurant in Pretoria. Die spreker is mnr. Koot van der Ryst. Hy het…

Selfbeskikking weer op tafel

Die aksie van die soms omstrede en dalk ietwat verspotte “koning” Calvin khoebaha Cornelius III, het tog die een voordeel, naamlik dat die gedagte van selfbeskikking weer op tafel geplaas…

Prikkel: Politiek!

Hier trap ek waarskynlik op seer tone.  Ons mense het oor ietwat meer as ‘n eeu “politiek-behep” geraak vanweë ‘n skewe opvatting van die doel en plek van politiek.  Dit…

Ekonomiese aanduiders : 27 Julie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.20 ( R13.25) Rand / euro  R15.38 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.32 ( R17.45) VSA dollar / Bitcoin $7 916  ( $8 474) Brent…

Patricia 1 – DA 0

Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het ‘n betekenisvolle oorwinning oor die DA se leiding behaal, en sy kry nou haar sin op al haar eise. Die mosie van wantroue…

Sjinese medisyne gevaarlik

Terwyl Sjina sy bes probeer om groter toegang tot die Suid-Afrikaanse mark te kry na sy R33 miljard lening aan Eskom (teen ‘n besonder stewige rentekoers), is van sy produkte…

Bekende digter vermoor

‘n Betreklik bekende digter, Tom Gouws, is in sy huis doodgeskiet deur swart aanvallers. Gouws, wat woonagtig was op ‘n sogenaamde sekuriteitslandgoed buite Lynnwood, is aangeval nadat hulle by die…

Konstitusionele hof besluit ten gunste van Overvaal

Die Konstitusionele Hof het die Departement van Onderwys se aansoek van die hand gewys waarin hulle teen die hooggeregshof se beslissing geappelleer het. Dié het bevind dat die skool nie…

Pro-Zuma party net vir inboorlinge

Die Mazibuye African Congress  party wat glo pro-Zuma is, het aangekondig dat die party se lidmaatskap beperk is tot swart Suid Afrikaners alhoewel kleurlinge toegelaat sal word. Geen wittes of…

Putin en Modi sukkel met SA se diplomasie

Dit is nie net die Moslems wat probleme gee of eise stel nie maar ook die Russe en Indiërs is ongelukkig oor die diplomatieke behandeling van hul leiers in Suid-Afrika….

Staatsamptenare skryf een motor per dag af

Die regering, en in effek die belastingbetaler, het bykans R11 miljoen die afgelope drie jaar betaal om 1 000 staatsvoertuie te hertsel wat in ongelukke betrokke was. Meer as 220…

Turkse Solidariteitslede in Pretoria loop deur

Lede van die Turkse Solidariteitsnetwerk het tydens ‘n betoging voor die Turkse ambassade deurgeloop onder sekuriteitslede van die ambassade. Die betoging was gerig teen die Turkse president Recep Tayyip Erdogan…

Kameraad Hennie Nel nou burgemeester in Vredendal

Die DA het sy eie gat gegrawe met ‘n mosie van wantroue in die DA burgemeester van Marzikama munisipaliteit, Rhenda Stephen. In die daaropvolgende verkiesing is die ANC se Hennie…

SAUK dank Sully af

Die SAUK het Sully Motsweni (foto) afgedank nadat sy saam met ander bestuurders twee kontrakte ter waarde van R18 miljoen toegestaan het terwyl daar nie voor begroot is nie. Sy…

Nog ‘n trein brand – terreurtoestand

Anargie het weer plaasgevind naby Muizenberg waar nog ‘n trein aan die brand gesteek is.  Vyf waens en die oorhoofse kabels is beskadig. Treindienste van Kaapstad na Simonstad word beïnvloed…

VBS Bank in groot nood

Munisipaliteite gaan tot sewe jaar moet wag voordat hulle ‘n “gedeelte” van die geld gaan terug kry wat wederregtelik in VBS Bank belê is. Die bank is in ‘n massiewe…

Onluste op talle plekke

Winkels in die East Rand Mall in Boksburg het onder ‘n brand deurgeloop (foto). Die oorsaak van die brand is nog nie bepaal nie, alhoewel brandstigting wel ‘n sterk vermoede…

Daar is water op Mars

Vir baie dekades het wetenskaplikes gesoek na enige moontlikheid van water op die Rooi Planeet, wat alombekend staan as Mars. Nou het wetenskaplikes van Italië glo gevind dat daar ’n…

Vlag-rusie dreig tussen Aussies en N-Seeland

Nieu-Seeland se waarnemende eerste minister vra dat Australië vir hulleself ’n nuwe landsvlag moet kry aangesien hulle jare gelede die Nieu-Seelandse vlag nageboots het wat vandag so dikwels verwarring veroorsaak….