Twee skole afgebrand in Oos Transvaal

Twee skole in die Siyabuswa omgewing is afgebrand nadat “kiesers” ontevrede was met die uitslag van ‘n tussenverkiesing in die gebied.

Die optrede word as “barbaars” beskryf deur die onderwys departement se segsman JasperZwane.

Foto: Ter illustrasie