Swart joernaliste is glo “house n*****s”

Die EFF se leier het swart joernaliste aangevat wat hom en sy party kritiseer en  hulle uitgekryt as “house n*****s”.

Sy verweer is dat joernaliste hom en die EFF aanvat omdat hulle glo swartes kan nie dink tensy  hul iets gegee word om oor te dink nie.

Malema sê Indiërs trou ook nie met swartes nie want hul dink swartes is sub-wesens.

Malema se verskyning in die hof oor beweerde grondbesetting oproep in 2016 is uitgestel tot Februarie 2019.