SAUK ondersoek “seks vir werk” en seksuele teistering

Die SAUK het twee kommissies aangestel om klagtes van kommersiële inmenging asook klagtes van seksuele teistering te ondersoek.

Persone wat betrokke was en/of inligting het moet hul voorlegging so gou moontlik voorlê.