Sardyne loop in Natal

Bietjie goeie nuus is dat die Sardyne die Natalse kus bereik het.

Haainette is verwyder en swemmers is gemaan oor moontlike haai aanvalle.

By Ramsgate op die Suidkus is duisende sardyne deur plaaslike vissermanne en inwoners “gevang”.  Dit blyk ‘n goeie “lopie” te wees aangesien daar die afgelope jare ‘n skaarste was aan sardyne.