Limpopo se R8 miljoen voertuie

Limpopo politici se liefde vir Duits vervaardigde voertuie blyk uit navrae in die parlement oor motor aankope.

Sewe van die elf top politici besit Mercedes Benz voertuie, gevolg deur Jeep, Lexus en VW Touareg.  Die tien voertuie se waarde beloop net meer as R 8 miljoen – gefinansier deur Jan Publiek.