Limpopo adjunkspeaker se R100 000 porno rekening

Die adjunkspeaker van Limpopo het tydens ‘n rit na die VSA daarin geslaag om ‘n loopfoon rekening op te loop van R125 000.

Dit blyk dat hy dié hoë rekening gekry het toe hy pornografie op sy foon gekyk het.

Die Openbare Beskermer het aanbeveel dat Lehlogonolo Masoga ‘n deel van die rekening van R125 000  moet terug betaal. Daar heers egter verbasing dat die belastingbetalers steeds vir ‘n deel daarvan moet opdok.

Foto: Lehlogonolo Masoga