Kan Van Biljon SAUK red?

Yolande van Biljon is aangestel as die SAUK se nuwe hoof finansiële beampte. Sy vervang Thabile Dlamini wat bykans ‘n jaar waarnemend was in die pos.

Haar ondervinding by Denel en die Pad Ongelukke Fonds gaan glo help om die SAUK weer op die been te kry.

Die vraag ontstaan of Denel en die Pad Ongelukke Fonds sprekende voorbeelde is van winsgewende entiteite.