Banke gaan help maar nie met geld

Die SA Banke sektor het beloof dat hulle sal help om die tanende staatsbeheerde entiteite weer winsgewend te maak.  Maar hierdie hulp sal kom deur middel van kundigheid en hulpbronne.  Geen geld gaan dus “geleen” word aan die entiteite nie.

Soveel so vir Gordhan en Nene se bakhand versoek aan banke.