Daily Archives: June 29, 2018

Ekonomiese aanduiders : 29 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.70 ( R13.95) Rand / euro  R15.94 ( R16.09) Rand / Britse pond R17.96 ( R18.24) VSA dollar / Bitcoin $5 934  ( $6 157) Brent…

Lesufi weier om te antwoord

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het tydens ‘n sitting van die Gautengse wetgewer geweier om ‘n vraag van die VF Plus te neem of te antwoord. Dit…

So word verbruikers geflous

Die huisvrou is gedurig besig om advertensies te bestudeer om moontlike winskopies raak te loop, en dit geld meestal met die aankoop van kruideniersware. Maar is die winskopies wat as…

Jonas Makwakwa en SAID knoeiery

Vorige SAID se hoof operasionele beampte, Jonas Makwakwa, het aktief gepoog om in te meng  met hooggeplaaste of sg BBP se belastingsake. Sy opdragte aan Makunga Mthebule om inligting te…

DA moet R1 miljoen hoes vir De Lille eskapade

Die DA sal meer as R1 miljoen moet uithaal om te betaal vir Patricia de Lille se regskoste nadat die Wes-Kaap se hooggeregshof in haar guns beslis het en ook…

UDM vra Ramaphosa om korrupsie aan te spreek

Die United Democratic Movement het Ramaphosa gevra om die grootskaalse korrupsie van PIC te ondersoek. PIC bestuur tans R2 triljoen se bates waarvan meer as 98% aan die regering en…

Eskom maak beleggers sku

Volgens die minister van finansies, Nhlanhla Nene, is Eskom ‘n ernstige probleem vir die SA ekonomie. Buitelandse beleggers kyk na volhoubare industrieë en ‘n kritiese faktor is gewaarborgde kragvoorsiening. Die…

Zuma hou “gebedsaksie “ teen misdaad

Dit is amper lagwekkend as daar gekyk word na Jacob Zuma se nuutste missie van “nasiebou”.  Die gebedsaksie is deur Zuma geloods “teen misdaad as vyand van die ekonomie”. Zuma…

Veroordeelde Yengeni moet korrupsie ondersoek

Die verklaring van die ANC die afgelope week dat hul “geskok” is oor die vlakke van korrupsie in die land staan in skerp teenstelling met die daarstelling van ‘n werksgroep…

Moyane kos belastingbetaler R142 miljoen

Op die tweede dag van die ondersoek rondom SAID se sake het vier oud-SAID bestuurders verduidelik hoekom hul “bedank” het. Barry Hore wat die hoof operasionele  beampte was, het die…

Grondhervormings vergadering in chaos

Tydens ‘n grondhervormings vergadering in Marble Hall het Terror Lekota en Julius Malema mekaar byna te lyf gegaan.  Metaalverklikkers is beskadig tydens die vergadering. In die Noord-Kaap het inwoners van…

SAL loodse uitgehuur

Dit blyk dat SAL tans van sy loodse “uitverhuur” om kapitaal in te samel om die lugdiens in die lug te hou. Die SAL Loodse Vereniging is egter nie gelukkig…

Swaar reën in Kaap bring verligting

Swaar reënneerslae in die Kaapse Skiereiland en Weskus gebied het welkome verligting gebring in die droogtegeteisterde gebied. Swaar reën het in Kaapstad, die Kaapse Wynland en Overberg gebiede geval. Die…

Stof rondom Gesondheidplan raak meer

Volgens prof. Alex van Heerden, gesondheidsnavorser by Wits, is die voorgestelde gesondheidswet baie vaag en sal dit moeilik wees om privaat mediese sorg te verbied. Volgens van Heerden is die…

Konserwatiewe Wilders kry sy sin

Die nasionalistiese politieke leier, Geert Wilders van Nederland, het uiteindelik sy sin na dertien jaar gekry toe die land se Eerste Kamer sy aanbeveling deurgevoer het om Moslemvroue te verbied…

Spanje slaan bollemakiesie oor immigrante

Die Sosialistiese regering van Spanje het Dinsdag ’n tweede skeepsvrag met 230 onwettige immigrante daarop, in sy hawe geweier. Die redding skip Lifeline met sy vrag “ongewilde passasiers” kon nie afspringplek…

Trump beleid seëvier in VSA hof

Die Amerikaanse hooggeregshof het hierdie week beslis dat die Trump regering se toepassing van die verbod op mense uit talle Moslemlande om per vliegtuig na die VSA te gaan, wel…

Merkel se regering wankelend

’n Krisisvergadering tussen die Christen Demokrate Unie (CDU) van kanselier Merkel en die Christen Sosiale Unie van Bavaria spreek van ’n wankelende regering in Duitsland. Die gesprek is bemoeilik met…