Daily Archives: June 26, 2018

Ekonomiese aanduiders : 26 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.54 ( R13.45) Rand / euro  R15.85 ( R15.70) Rand / Britse pond R17.98 ( R17.85) VSA dollar / Bitcoin $6 301  ( $6 195) Brent…

Swart joernaliste is glo “house n*****s”

Die EFF se leier het swart joernaliste aangevat wat hom en sy party kritiseer en  hulle uitgekryt as “house n*****s”. Sy verweer is dat joernaliste hom en die EFF aanvat…

Banke moet staatsentiteite red

In ‘n bedekte erkenning dat die staatsbeheerde entiteite bykans tot niet is, het Pravin Gordan ‘n beroep op banke en bate bestuurders gedoen om te help om die “siek” entiteite…

Drie treinwaens brand

Drie treinwaens is weer by Philippi aan die brand gesteek. Dit is die vierde voorval in minder as ‘n maand. Brandweer personeel moes wag vir polisie begeleiding voordat hul die…

SAL kort R21 miljard

SAL kort R21 miljard oor die volgende drie jaar en een manier om dit te kry is om personeel af te lê aldus die SAL se hoof uitvoerende beampte, Vuyani…

Massa emigrasie van medici

Regs- en mediese kenners is dit eens dat die nuwe voorgestelde wetgewing rondom gesondheidsorg kan lei tot ‘n eksodus van mediese dokters. Prysbeheer, soos voorgestel in die wet, sal mediese…

Zuma faksies ondermyn Ramaphosa

Politieke ontleders meld dat Cyril Ramaphosa ‘n groot politieke terugslag beleef het nadat die nasionale uitvoerende komitee van die ANC toegelaat het dat ‘n onwettige provinsiale uitvoerende komitee in die…

Taxi’s staak alweer

Nadat die metropolisie van Johannesburg 500 onpadwaardige taxi’s oor die naweek geskut het, het beswaarde bestuurders van die Alexandra taxivereniging Maandag gestaak. Dit het duisende pendelaars gestrand gelaat. Sommige van…

Motorrubriek – Mitsubishi Triton 2.4Di-4×4 At Athlete

Die nuutste toevoeging tot die Mitshubishi reeks is die Athlete. Hierdie is ‘n beperkte reeks en is uitsonderlik met nie veel van ‘n prysverhoging nie. Deur gebruik te maak van…

Vlieënde taxi word moontlikheid

’n Vlieënde taxi is moontlik die volgende tegnologiese prestasie, en kan in Duitsland bewaarheid word deur die samewerking van die regering, Audi, en Airbus. Die projek is reeds in ’n…

Griekeland doen dit in styl

Na agt jaar van suinige finansiële bestuur, en ingeboude hervormings deur die nuwe regering wat onderneem het om die land uit sy geldelike verknorsing te help, is Griekeland vanaf Augustus…

Trump dreig EU met swaar belasting

President Donald Trump het die afgelope naweek gedreig om die invoerbelasting op Europese voertuie tot 20% te verhoog wat ’n massiewe invloed op die vervaardigingsbedryf sal toon. Die Amerikaanse president…

Korea lande onderhandel oor familiebande

Verteenwoordigers van Noord-Korea en hulle suidelike buurland het die naweek met samesprekings en onderhandelinge begin om hereniging van familiebande te bewerkstellig wat verbreek is tydens die Koreaanse oorlog tussen die…

Verdeelde Europa kan Merkel kelder

Die Duitse Bondskanselier Angela Merkel het in die afgelope weke hard probeer om haar benadering oor die hantering en bestuur van onwettige immigrante op ander Europese lande af te druk,…

Erdogan wen Turkse verkiesing

Turkye is vir die afgelope 15 jaar deur die uiters omstrede president Erdogan regeer, maar nou is die weerstand so groot ten hom dat die verkiesing gekenmerk word deur moddergooiery…