Daily Archives: June 25, 2018

Swart akademici in hofgeding

Die swart akademiese gemeenskap van die Universiteit van Kaapstad het hul tot die hof gewend om die aanstelling van prof Lis Lange as adjunk visekanselier ter syde te stel. Aan…

Oud-DG en bedrog

‘n Vorige direkteur-generaal van die departement van sosiale ontwikkeling, July Maphosa (foto), is aangekla van bedrog. Hy is vrygelaat op R10 000 borgtog en die aanklagte wissel van bedrog, geldwassery en…

Aarbei boer vermoor

‘n Vooraanstaande aarbei boer, Jeffrey Zetler, is tydens ‘n aanval in sy huis in Stellenbosch vermoor. Hy is by sy aankoms by sy huis aangehou,  gedwing om sy kluis oop…

Staking kos Eskom R102 miljoen

Eskom was verplig om die helfte van sy nood dieselaangedrewe kragopwekkers te gebruik tydens die staking van duisende van sy werkers.  Die koste daaraan verbonde was R102 miljoen se diesel…

SuperSport en rassime

Na die Ashwin Willemse voorval op SuperSport en die daaropvolgende ondersoek waarin Nick Mallet en Naas Botha onskuldig bevind is, het daar nou vier swart aanbieders na vore gekom met…