Daily Archives: June 24, 2018

Italië druk EU oor immigrante

Spanje moet die eersvolgende vier skepe met onwettige immigrante ontvang om sodoende sy afspraak met Europa na te kom . Dit is die mening van die Italiaanse minister Matteo Salvini…

Melanie Trump besoek onwettige immigrante

Die eggenote van Amerika se Eerste Burger, Melanie Trump, het ’n hoflikheidsbesoek gebring aan die grens van Meksiko waar sy kontak gemaak het met die kinders van onwettige immigrante wat…

Vier EU-lidlande boikot immigrasie vergadering

Minstens vier anti- immigrante leiers van Europa het gesamentlik besluit om namens hulle lande en regerings die EU-vergadering oor immigrasie van onwettige vreemdelinge na Europa te boikot. Die Duitse Bondskanselier,…

Brexit: BMW en Airbus plaas druk

Die motorvervaardiger BMW en die Airbus vliegtuig maatskappy het Brittanje gewaarsku dat sy uittrede uit die Europese Unie sal lei tot grootskaalse personeel afleggings. Airbus was die eerste vervaardiger wat…

Anti-immigrante lande kan sanksies verwag

Die president van Frankryk, Emmanuel Macron, is glo ten gunste van ’n besluit dat lidlande van die Europese Unie (EU) wat ’n beleid het van anti-immigrante inname, met finansiële sanksies…

Huur die klein bromponie in Parys

Sedert die afgelope naweek kan mense wat inkopies doen, ’n elektriese “bromponie” wat nie brom nie, huur om in die strate van Parys, waar geen verkeer toegelaat word nie, te…

Zim president ontkom bom aanslag

’n Tuisgemaakte bom wat ontplof het kort nadat die Zimbabwiese president sy toespraak gelewer het, het verskeie hooggeplaastes beseer maar die president het skotvry daarvan afgekom. President Emmerson Mnangagwa het…

Wêreld Nuusflitse – 25 Junie

Rusland Die Russiese bierbrouers is in ’n verleentheid omdat die land se voorraad bier reeds opgedrink is deur entoesiastiese sokkergeesdriftiges wat meer bier drink as wat die Russe verwag het….