Daily Archives: June 22, 2018

Ekonomiese aanduiders : 22 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.55 ( R13.70) Rand / euro  R15.75 ( R15.84) Rand / Britse pond R17.98 ( R18.03) VSA dollar / Bitcoin $6 718  ( $6 807) Brent…

Mars voertuie steeds in stofstorm

Die twee Mars robot karretjies wat weens die sand- en stofstorm sukkel om hulle werk te doen, het die afgelope week slegs ’n paar “selfies” na die aarde teruggestuur. Die…

Die aarde beweeg!

Die 21-ste Junie het gister byna ongemerk verby gegaan waar die aarde se wegbeweeg elliptiese wentelbaan om die son nou geëindig het  en die aarde weer “terugkom”; dit was die…

DG van Landbou afgedank

Op dieselfde dag dat die DG van Landbou, Mike Mlengana, sterk standpunt ten gunste van die land se boere ingeneem het, is hy deur die minister afgedank. Tydens verlede week…

Bloemfontein stadsaal steeds murasie na een jaar

Die vervalle stadsaal van Bloemfontein dien as ‘n voorbeeld van die toestand waarin Mangaung se metro-munisipaliteit homself bevind. So sê VF Plus raadslid, Devar Smit. Dit was gister ‘n jaar…

62 Arrestasies by blokkade

Twee en sestig arrestasies is gemaak by die Van Reenenspas blokkade deur vragmotorbestuurders. Hulle gaan aangekla word van openbare geweld en die belemmering van verkeer. Waarnemers is egter nie optimisties…

Groot mediese bedrog

Twaalf staatsamptenare en politici, insluitend die vorige Gauteng LUK  van gesondheid, Brian Hlongwa, tans die hoofsweep van die ANC in die Gauteng wetgewer, asook 10 privaat maatskappye is betrek in…

Nuwe gesondheidsorg in die vooruitsig

Die afskaffing van bybetalings op mediese dienste is een van die aanbevelings van die voorgestelde wet op mediese dienste. Volgens Aaron Motsoaelidi, minister van gesondheid, kan slegs 10% van die…

Gauteng polisiekommissaris op vroeë aftrede

Dit word berig dat die nasionale polisie bestuur versoek het dat kommissaris genl. Deliwe de Lange, moet bedank.  Sy sal klaarblyklik aan die einde Junie haar pos verlaat na twee…

ANC LP geskiet by sy “minnares”

Die groot bohaai rondom die moord op ANC LP Sibusiso Radebe is besig om in ‘n verleentheid te ontaard nadat dit bekend geword het dat hy geskiet is by sy…

Noordwes kry nuwe premier

Die 70-jarige Job Mokgoro is deur die ANC se werkskomitee aangewys as die nuwe premier in Noordwes. Dit volg na ernstige interne struwelinge oor wie die pos moes vul en…

Polisiebeamptes moet “geoudit” word

Die parlement se portefeuljekomitee van polisie het daarop aangedring dat polisiebeamptes se lewensstyl geoudit moet word. Dit volg na die arrestasie van ‘n polisiebeampte in Bellville wat na bewering 18…

Gauteng mors R3 miljard water

Die VF Plus het met skok kennis geneem dat byna R3 miljard se water in die 2016/17 boekjaar deur munisipaliteite in Gauteng vermors is. Die inligting is vervat in ʼn…

Nuwe terreurgroep in Mosambiek

Nie Boko Haram nie, ook nie Al-Shabaab nie, en ook nie Islamitiese Staat nie, maar ’n splinternuwe terroristebeweging het in Mosambiek sy staan kom maak. Ahlu Sunnah Wa-Jamâ is die…

VSA bedank VN Menseregte Raad

Die Trump-administrasie in Amerika het aangekondig dat hy nie langer lid sal wees van die Verenigde Nasies se Menseregte Raad nie. Volgens die regering is dié raad bevooroordeeld teen die…

Oostenryk en Bavaria eens oor immigrante

Die kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, en die premier van die Duitse deelstaat Bavaria, Markus Söder, stem saam oor die beleid wat toegepas moet word om Europa te beskerm teen…

Gevaarlike bom in Duitsland gevind

Die hoof van Duitsland se polisie meld dat ’n aanslag met ’n uiters gevaarlike “biologiese bom” afgeweer is waarvan die inhoud baie gevaarlike gifstowwe bevat. Die bom kon betyds gevind…

Trump gee bes oor immigrante

Vir die eerste keer sedert president Donald Trump staatshoof van Amerika geword het, moes hy sy standpunt verander oor die hantering van kinders van onwettige immigrante. Die president het aanvanklik…