Daily Archives: June 21, 2018

Prikkel: Volksbestaan

  In ‘n vorige prikkel is gewys op die verhouding tussen respek en selfrespek. Pas ons dit as beginsel toe op ons volksbestaan word dit ‘n ontstellende toets. In Hand….

Ekonomiese aanduiders : 21 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.70 ( R13.67) Rand / euro  R15.84 ( R15.83) Rand / Britse pond R18.03 ( R18.00) VSA dollar / Bitcoin $6 807  ( $6 650) Brent…

Munisipale werkers veroorsaak chaos

Stakende munisipale werkers in Port Elizabeth het asdromme aan die brand gesteek, die strate met vullis bestrooi en verhoed dat werkers munisipale geboue verlaat. Voertuie is beskadig en winkel eienaars…

Van Reenenpas geblokkeer

Vragmotorbestuurders het die N3 tolroete by Van Reenenspas vesper met vragmotors. Die rede is nog onbekend en motoriste is aanbeveel om die R74 deur die Olifantshoekpas te gebruik. Blade Nzimande…

Trenidrywer se moordenaar kry 25 jaar

Twee jeugdiges vanuit die Bonteheuwel omgewing wat Piet Botha, ‘n treindrywer, vermoor het, het elkeen 25 jaar tronkstraf gekry. Jatheme Hamid en Dorian Diedericks, onderskeidelik 18 en 19 jaar oud,…

NUM se verkiesing en omkopery

Die Nasionale Mynwerkers Unie se komende nasionale kongres word gekenmerk deur omkopery en afpersing. ‘n Verkiesing van hul uitvoerende bestuur is die groot probleem aangesien omkopery aan die orde van…

Sabotasie knel Tesla vervaardiging

Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr en ruimte tegnoloog, Elon Musk, se Tesla elektriese motorvoertuig vervaardigingsaanleg word deur ’n groep werkers gesaboteer om die wins moontlikheid te verhinder. Daar bestaan bewyse dat…

VSA verhoog invoertariewe teen Sjina

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die Sjinese gewaarsku dat hy die invoertariewe teen die kommunistiese land verder gaan verhoog. Daarmee word die vrees versterk dat die handelsoorlog werklikheid word…

Italianer laat Merkel steier

Die Duitse Bondskanselier sê sy wil met die nuwe eerste minister van Italië saamwerk om die invloei van onwettige immigrante na lande van die Europese Unie te verminder. Politieke ontleders…

Trump wil VSA ruimte belange beskerm

President Donald Trump van Amerika het gesê ’n nuwe Amerikaanse mag moet gevestig word as die sesde vertakking van sy militêre struktuur om as onafhanklike militêre entiteit wat sal poog…

Le Pen moet EU terugbetaal

Die Europese Unie (EU) het die leier van die regse party in Frankryk, Marine Le Pen, beveel om die EU hof se bevel na te kom en die bedrag van…