Daily Archives: June 20, 2018

Prikkel: Respek en Selfrespek

Respek en selfrespek is nie net op individue toepasbaar nie.  Dit geld ook vir volke en selfs vir ‘n land met ‘n bonte bevolking soos Suid-Afrika. ‘n Duidelike aanwyser van…

Ekonomiese aanduiders : 20 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.67 ( R13.82) Rand / euro  R15.83 ( R16.05) Rand / Britse pond R18.00 ( R18.33) VSA dollar / Bitcoin $6 650  ( $6 755) Brent…

Effektebeurs vertoon swak

David Shapiro van Sasfin het in ‘n verslag genoem dat aandele soos PSG, Discovery, Capitec, Coronation, Blue Label  en DisChem van die swakste gevaar het  in 2018. Hy meld dat…

Mallet en Botha vrygespreek, minister en DA skuld ‘n verskoning

Nic Mallet en Naas Botha is vrygespreek van enige vorm van rassisme in die Ashwin Willemse sage op SuperSport. Die verslag, wat deur adv. Vincent Maleka opgestel is, toon dat…

Anoj Singh dissiplinêr aangekla

Die SA Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het aangekondig dat hul dissiplinêre stappe begin teen Anoj Singh (foto), die vorige hoof finansiële beampte van Eskom. Dit volg op ‘n reeks…

Vertroue in regering daal

Die wêreld en Suid Afrikaners vertrou nie meer die regering nie. Dit blyk uit ‘n internasionale opname van 28 lande, en Suid Afrika behaal die prestasie om heel laaste te…

Grondonteiening sal in Gauteng begin

Voor iemand ons beskuldig van vals nuus, hierdie berig kom uit die mond van Gauteng LUK, Jacob Mamabolo: “ons praat van vinnige grond vrystelling …of iemand daarvan hou of nie…

Rand val tot 6 maande laagtepunt

Die Rand het alle vorige vordering verloor teenoor oorsese geldeenhede, en verhandel tans teen ‘n 6 ½ maande laagtepunt. Die Ramaphosa-euforie het sy laagtepunt bereik terwyl selfs Max du Preex…

Nog ‘n week van chaos

Die chaos in die land gaan ongestoord voort onder die vaandel van sogenaamde protes optredes, wat in geweld en vernietiging ontaard. In Noord-Natal is twee vragmotors voorgekeer, goedere gesteel en…

Russe neem ongewilde besluite

Die Russiese ekonomie wat sukkel om ’n redelike groei te toon, het die Kremlin gedwing om nuwe, maar ongewilde ekonomiese maatreëls te tref nadat president Vladimir Poetin vir nog ’n…

Europa oorhoops weens immigrante krisis

Die nuutverkose regering van Italië weier om onwettige immigrante wat met skepe in aantog is, toe te laat om anker te gooi in enige van sy hawens en stuur sulke…

Pole tree op teen regters

Die Poolse regering het begin om verskeie regters op vervroegde pensioen te sit nadat hulle hofuitsprake gelewer het wat homoseksuele mense bevoordeel. Die regering voer aan dat die regters volgens…

Verliefde paartjie trou in die lug

’n Paartjie wat besluit het om in die huwelik bevestig te word, het egter die vreemdste idee denkbaar gehad toe hulle met behulp van ’n motorfiets en ’n reuse hyskraan…

VSA stop sy weermag oefeninge in Korea

Getrou aan die uitvoering van sy beloftes, het president Donald Trump aangekondig dat die gebruiklike weermag operasie wat jaarliks saam met Suid-Korea uitgevoer is, vanjaar gestaak sal word. Die president…