Daily Archives: June 19, 2018

Ekonomiese aanduiders : 19 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.82 ( R13.42) Rand / euro  R16.05 ( R15.57) Rand / Britse pond R18.33 ( R17.81) VSA dollar / Bitcoin $6 755  ( $6 677) Brent…

Sardyne loop in Natal

Bietjie goeie nuus is dat die Sardyne die Natalse kus bereik het. Haainette is verwyder en swemmers is gemaan oor moontlike haai aanvalle. By Ramsgate op die Suidkus is duisende…

Trein brand in Kaap

Nog ‘n Metrospoor trein is aan die brand gesteek, hierdie keer by die Steenberg stasie in die Kaap. Dit is die derde trein in minder as ‘n maand wat in…

Ses “vals” dokters gevang

Die Valke het ses persone gearresteer wat hul voorgedoen het as mediese dokters. Hulle het “praktyke” bedryf in Bellville, Paarl, Khayalitsha en Philippi. Die Mediese Raad van SA het hul…

Meyerton pad vesper

Polisie moes van rubberkoeëls gebruik maak om protesteerders op die R59 in Meyerton uitmekaar te jaag. Dit volg nadat hul die pad versper het met die gebruiklike brandende buitebande en…

Denel se finansiële bestuurder met “verlof”

Die wapen vervaardiger Denel, het die groep se hoof finansiële beampte, Odwa Mhlwana, op “spesiale verlof” geplaas hangende ‘n dissiplinêre ondersoek rondom beweerde wangedrag. Verskeie bewerings is deur fluitjieblasers gemaak…

ANC skort alle Gauteng streekskonferensies op

Die ANC se uitvoerende komitee het alle streekskonferensies, wat beplan is vir die komende naweek, opgeskort. Die rede wat aangegee word is dat hulle streef om alle probleme intern en…

Transitoroof 400 meter van SAPD

Nog ‘n kontantwa roof het plaasgevind, hierdie keer in die Kaap.  Wat die brutaliteit daarvan beklemtoon, is dat dit 200 meter van die Philippi polisiestasie plaasgevind het. ‘n G4S wa…

Poetin nooi Kim na Rusland

Slegs enkele dae nadat Kim Jong-Un die historiese ontmoeting met president Donald Trump van Amerika gehad het in Singapoer, het die Russiese president gesorg dat hy ook in die kalklig…

Hommeltuig dood Pakistan Taliban

Afghanistan se minister van verdediging sê die Taliban leier in Pakistan, Mullah Fazlullah, het omgekom saam met ander vegters. Die leier in Pakistan het omgekom toe ’n Amerikaanse hommeltuig wat…

Honderde haaie spoel op strand

Die Franse kusdorp Pleubian het ’n vreemde verskynsel waargeneem op hulle gewone, rustige strand toe 438 dooie haaie op die sand gevind is. Die burgemeester van die dorp, Loïc Mahé,…

Merkel se grootste uitdaging

In Duitsland is die Christen Demokratiese Unie van Bondskanselier Angela Merkel en die bondgenoot in Bavaria, die Christen Sosiale Unie aan die soek na ’n nuwe oplossing vir die immigrasie…

Trump genomineer vir Nobelprys

Kort nadat die geskiedkundige ontmoeting tussen president Donald Trump van Amerika en die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, in Singapoer gehou is, het die Amerikaanse president se naam op…

Konserwatiewes wen Columbië verkiesing

Die konserwatiewe kandidaat, Ivan Duque, het die presidentsverkiesing in Columbië oortuigend gewen met ’n kieserssteun van net meer as 54% terwyl die kandidaat met die tweede grootste steun, 41% getrek…

Wêreld Nuusflitse – 19 Junie

VSA Melanie Trump, eggenote van die president, en talle parlementslede doen ’n beroep op die regering om ’n stop te sit aan die nuwe beleid om kinders van onwettige immigrante…