Daily Archives: June 18, 2018

Motorrubriek – Isuzu KB 250 D-Teq X-Rider 4×4

Die Isuzu is ook al baie jare met ons. Wanneer daar terug gedink word aan die oorspronklike KB dan besef ‘n mens dat dit inderwaarheid ‘n baie betroubare voertuig is….

Ekonomiese aanduiders : 18 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.42 ( R13.45) Rand / euro  R15.57 ( R15.53) Rand / Britse pond R17.81 ( R17.79) VSA dollar / Bitcoin $6 677  ( $6 617) Brent…

Nog tien dae beurtkrag

Eskom het die naweek begin met beurtkrag en talle mense is onverhoeds gevang toe die krag sonder behoorlike waarskuwing afgeskakel is. Dit volg op die dispuut wat Eskom en werkers…

Plaasmoord in Komati

‘n Plaasboer is gedood en ‘n vrou gewond in ‘n vroegoggend aanval Sondag. Deon de Bruyn is oorlede, en die vrou vir wie hy gewerk het, is tydens ‘n noodoperasie…

Kuberkrakers slaan toe op Liberty

Kuberkrakers het die vryheid van die web gebruik om Liberty Holdings se rekenaarstelsel in ‘n kuberaanval binne te dring. Daarna is geld as losprys geëis vir die data wat bekom…

Molefe gee R16 miljard vir Guptas

Brian Molefe en drie ander lede van Transnet is in ‘n forensiese ondersoek geïmpliseer vir die wanbestuur van fondse en dat daar gelieg is tydens ‘n raadsvergadering. Dit word in…

DA in Midvaal verhoog tariewe buitensporig

Ten spyte van versoeke deur die regering aan munisipaliteite om munisipale belasting en tariewe binne die huidige inflasieperke van ongeveer 6% te hou, het die DA beheerde Midvaal-stadsraad (De Deur/Walkerville,…

Venezuela vervang sy visepresident

President Nicolas Maduro het die visepresident afgedank en vervang met ’n vrou as sy tweede in bevel, slegs een maand nadat hy ’n nuwe regering saamgestel het. Die nuwe viseprsident,…

Italië maak soos Trump

Die nuwe, populistiese regering van Italië neig na dieselfde patroon van optrede as president Donald Trump van Amerika, want met die jongste twee voorvalle in die land sit wêreldleiers skielik…

Italiaanse premier besoek Franse president

Beide die Franse president en die Italiaanse eerste minister, het vroeër in verlede week minder vleiende woorde na mekaar geslinger oor die 629 onwettige immigrante wat nie in Italië toegelaat…

Handelsoorlog tussen VSA en Sjina begin

Die kommunistiese regering van Beijing het in antwoord op Amerika se invoertariewe sy eie maatreëls in plek gesit met nuwe tariewe op Sjinese tegnologiese produkte. Dit volg nadat president Donald…

Eiffeltoring word beskerm met muur

Parys se owerheid het besluit om ’n koeëlvaste muur rondom die bekende Eiffeltoring op te rig ten einde die toring en besoekers daarheen te beskerm teen moontlike terreur aanvalle. Die…

Turkse president kry sterk weerstand

Vir die eerste keer in die politieke loopbaan van die Turkse president, staar hy ’n baie moeilike verkiesing in die gesig wat op 24 Junie gehou word. Volgens die jongste…

Regses in Griekeland word verban

Die nasionalistiese “Goue Party” van Griekeland is tydelik verban uit die parlementsittings nadat een van sy parlementslede gevra het dat die regering omvêrgewerp word met ’n militêre aksie. Die skerp…

Korea: Noord en Suid voer militêre dialoog

Na ’n eerste hoë profiel militêre gesprek tussen Noord-Korea en sy suidelike buurland sedert 2007, het die owerheid van Suid-Korea aanbeveel dat die volle militêre kommunikasienetwerk tussen die twee lande…