Daily Archives: June 15, 2018

Banke in Suid Afrika

Die normale handelsbanke van Suid Afrika soos geken in die ou SA bestaan nie meer nie. Buiten die klomp naamsveranderinge en uitkopery asook saamsmelting van banke het dienslewering by die…

Ekonomiese aanduiders : 15 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.45 ( R13.28) Rand / euro  R15.53 ( R15.66) Rand / Britse pond R17.79 ( R17.78) VSA dollar / Bitcoin $6 617  ( $6 522) Brent…

Konsentrasiekamp herdenking

Jaarliks op 16 Junie, die ou Sowetodag wat deesdae ‘n openbare vakansiedag is, word die slagting in die konsentrasiekampe gedurende die Tweede Vryheidsoorlog herdenk.  Byna 30 000 Boere vroue en kinders…

“Geen produktiewe grond sal gevat word”

Die direkteur-generaal van die Departement Landbou, Bosbou en Visserye, Mike Mlengana, het op ‘n beraad oor plaasaanvalle en veediefstal in Pretoria die “versekering” gegee dat geen produktiewe grond gevat sal…

Duisende teen staat se gronddiefstal

Meer as 100 000 mense van regoor Suid-Afrika het hul stem by die VF Plus gevoeg om beswaar aan te teken teen die ANC-regering se beoogde wysiging aan Artikel 25…

Supra Mahumapelo blaas R413 miljoen

Die taakspan wat Noordwes se geldsake ondersoek het onder andere berig dat meer as R413 miljoen se onreëlmatige uitgawes toegeskryf kan word aan kontrakte met AgriDelight. Dit blyk dat Supra…

Tom Moyane en SAID

Volgens ‘n 69-bladsye beëdigde verklaring van Pravin Gordhan het Tom Monyane van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) die Finansiële Intelligensie Sentrum Wet  twee keer oortree om Jonas Makwakwa te help. Hy…

Vrystaat wetgewer gee Vrede base kwytskelding

Die gesamentlike provinsiale komitee van openbare rekeninge en finansies in die Vrystaatse wetgewer het met die ANC meerderheid besluit dat Ace Mahashule, vorige premier, en twee vorige LUK’s vir landbou …

Regering gaan poste sny

Duisende werkers in die staatsdiens wat oor die ouderdom van 60 is gaan vrywillige skeidingspakkette aangebied word. Dit vorm glo deel van die staat se pogings om hoë salaris koste…

Vroue polisie konstabel in transito roof

Die polisie in die verre Noord-Transvaal het ses verdagtes gearresteer in ‘n beplande aanval op ‘n kontantwa. Die voorval in die Marble Hall omgewing het plaasgevind nadat polisie in kennis…

Zeno-moslem aanval laat twee dood

Twee moslems is in die vroeë oggendure op Donderdag in Malmesbury by die plaaslike moskee gedood. Dit blyk dat ‘n “uitlander” saam met die aanbidders gebid het en skielik met…

Nuwe aanval van Turkye op Oostenryk

Die besluit van Oostenryk om verskeie Moslem moskees te sluit, het die president van Turkye laat vlamvat en ’n hewige aanval op die kanselier gemaak. Die Turkse president, Tayyip Erdoğan,…

Masedonië kry nuwe naam

Die twis wat dekades lank geduur het tussen Griekeland en Masedonië, het eindelik gestop nadat die twee lande ooreengekom het oor ’n nuwe naam vir Masedonië. Die land sal, volgens…

Premier May bly oorwinnaar

Die Britse eerste minister, Theresa May, is steeds die wenner nadat sy ’n stemming in die parlement gewen het alhoewel sy van haar junior ministers verloor het. Sy het op…

Stofstorm op Mars kortwiek navorsing

  Die navorsingsrobot wat op Mars sy werk moet doen, moes intussen gestaak word uit vrees dat die batterye nie herlaai kan word nie weens die erge stofstorm wat tans…

Ys smelting van Antarktika versnel drasties

Die tonnemaat ys wat tans in Antarktika smelt het sedert 2012 drievoudig vergroot en is die ergste wat dit nog was in die afgelope 25 jaar. Na raming het 3…

Wêreld Nuusflitse – 15 Junie

  Amerika Die Tesla e-motor vervaardiger het sowat 4 000 werknemers afgedank wat aandui dat die grootbaas, Elon Musk, se planne nie na wense verloop nie, maar kenners sê dit…