Daily Archives: June 14, 2018

ANC en vakbonde stook onrus in die Kaap

Die bestaande orde van die Wes-Kaap se tradisionele wit en bruin gemeenskappe word toenemend ontwrig deur grondbesettings en gewelddadige protesaksies wat die afgelope weke soos ʼn veldbrand oor die provinsie…

SABS raad kry kennis

Die raad van die Suid Afrikaanse Buro van Standaarde (SABS) het kennis gekry van die minister van handel en nywerheid dat hy hul gaan skors met die opsie om die…

Drankwet binnekort gewysig

Die komitee van grond en minerale bronne het die Drank Produkte Wet aanvaar en aangekondig dat dit binnekort wet gaan word. Belangrik is die beheer oor bier, kontemporêre bier en…

Paaie weereens geblokkeer in Kaap en Pretoria

Opstokers en brandstigters het paaie in en om Kaapstad blokkeer met brandende bande en ‘n vragmotor is aan die brand gesteek. Die R300 en die N7 was gesluit vir verkeer….

Manuel kap oudit firmas

Trevor Manuel het oudit firmas aangespreek wat nog steeds lede in diens het ten spyte daarvan dat hul wederregtelik opgetree het. Firmas soos KMPG en Nkonki ing. se rol in…

Waarheid kom uit

“Swart mense is slegter af in demokrasie as wat hul was tydens die apartheidsjare.” ‘n Rassistiese uitspraak of veroordeling van ANC regering? Dié ware woorde kom uit die mond van…

Italianers gee sterk steun vir regering

Kort nadat die nuwe, populistiese regering van Italië saamgestel is, het die eerste minister, Giuseppe Conte, ’n mosie van vertroue met ’n sterk meerderheid gewen toe 69,4% steun verkry is. Die…

Meksiko opposisie toon sterk groei

Die opponent van die Meksikaanse regering, Andres Manuel Lopez Obrador, is besig om stemme te trek weg van die regerend party, en kan daarmee vir ’n verrassing sorg in die…

Wilde gans breek wêreldrekord

’n Wilde gans het ’n wêreldrekord opgestel toe sy en haar manlike maat hulle eerste span kuikens uitgebroei het en toe 51 kleintjies moes begin grootmaak. Die ma neem haar…

Duitsland vernietig derduisende eiers

Die Duitse owerheid het duisende hoendereiers laat verwyder van die winkelrakke nadat ’n breë spektrum insekdoder in eiers gevind is. Die optrede kom ’n jaar nadat dieselfde middel in Nederland…

Kanselier Merkel slaan bollemakiesie

Die Merkel koalisieregering se minister van binnelandse Sake, Horst Seehofer, het nou ’n “meesterplan vir immigrasie” bekendgestel in ’n poging om die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland, se groeiende getalle te…

Afrika se kremetartbome vrek

Talle van die oudste kremetartbome in Afrika is besig om dood te gaan teen ’n kommerwekkende tempo, wat navorsers baie bekommerd maak. Volgens die jongste studie blyk dit dat die…

Britse minister bedank oor Brexit

Die Verenigde Koninkryk se parlementslid en minister van justisie het gister sy bedanking ingedien omdat hy diepgaande verskille het met die eerste minister se Brexit beleid. Dr. Philip Lee, wat…