Daily Archives: June 13, 2018

Prikkel: Persentasie Christene is leuens

Daar is voorheen al daarop gewys dat die statistiek waarvolgens 70%-plus inwoners van Suid-Afrika Christene is, ‘n leuen is.  Dit sou beteken dat volgens Christelike norme opgetree moet word.  En…

Ekonomiese aanduiders : 13 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.35 ( R13.15) Rand / euro  R15.69 ( R15.50) Rand / Britse pond R17.83 ( R17.59) VSA dollar / Bitcoin $6 628  ( $6 890) Brent…

Inwoners neem dienste oor

In terme van ‘n hofbeslissing kan die plaaslike belastingbetalersvereniging beheer oorneem oor Koster se watervoorsiening en vullisverwydering. ‘n Soortgelyke bevel vroeë die maand het gelas dat Eskom afsien van planne…

Ekonomie sal nie herstel nie

“Die afname in die ekonomiese groeikoers van 2,2 % wat Statistiek SA vir die eerste kwartaal vanjaar aangekondig het wys baie duidelik dat die kans vir ‘n ekonomiese herstel en…

DA wys anti Israel sentiment

Die DA het met die skorsing van Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir gesondheid, Mpho Phalatse, weens ‘pro-Israeliese uitsprake’, gewys dat hy kant kies teen Israel in dié Midde-Oosterse-grondkwessie tussen Israel en…

Limpopo adjunkspeaker se R100 000 porno rekening

Die adjunkspeaker van Limpopo het tydens ‘n rit na die VSA daarin geslaag om ‘n loopfoon rekening op te loop van R125 000. Dit blyk dat hy dié hoë rekening gekry…

IMF eis dat ANC grondhervorming formuleer

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het die SA Regering versoek om sy grondhervormingsplanne duidelik uit te spel. Dit moet gedoen word om onsekerheid oor beleggers se sentiment uit die weg…

Malema dreig die wittes

Op die sosiale media word tans ‘n onderhoud versprei wat Julius Malema skynbaar met ‘n Turkse nuus netwerk gehad het. Daarin het Malema gewaarsku dat Suid Afrika ‘n revolusie in…

Eskom sal “ligte” aanhou

Eskom het aangekondig dat hul planne in plek het om grootskaalse kragonderbrekings te voorkom sou die onbeplande staking plaasvind. Eskom se skuldlas van R350 miljard het gemaak dat hulle geen…

Bedank, beskuldig maar steeds vergoed

Supra Mahulamphelo het bedank as premier van Noordwes na beskuldigings van korrupsie en wanadministrasie maar hy bly volgens die ANC aan as lid van die provinsiale wetgewer en sal steeds…

Nasa – Was daar lewe op Mars?

Die jongste ondersoek wat deur Nasa se Curiosity robot op Mars maak, bring die moontlikheid van vroeëre lewe op die planeet al nader aan die werklikheid. Alhoewel die eerste tekens…

Dodelike ruspers oortrek Duitsland

Skole, parke, en openbare swemplekke is gesluit vir die publiek nadat ’n plaag van uiters giftige, harige ruspers eensklaps in bome regoor die land verskyn het. By aanraking van die…

Baske eis onafhanklikheid van Spanje

Die regering van Spanje het kwalik die separatiste van Katalonië van hulle nek af toe spring die separatiste van Baskeland, in die noorde van die land, op die nuwe regering…

Italië tree op teen immigrante

Die konserwatiewe, populistiese regering wat ’n week gelede die bewind in Italië oorgeneem het, is besig om sy eerste belofte na te kom net sterk optrede teen onwettige immigrante. ’n…

Singapoer ontmoeting lewer min op

Soos wat verwag is, het die ontmoeting van president Donald Trump van Amerika met die leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, weinig opgelewer te midde van ’n enorme koste van meer…

Sjina woedend oor VSA ambassade

Die Sjinese minister van buitelandse sake het reeds ’n klag ingedien teen die Verenigde State van Amerika oor hulle nuwe Amerikaanse Instituut in ’n Taiwan gebou. Die VSA het gesê…