Daily Archives: June 12, 2018

Ekonomiese aanduiders : 12 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.15 ( R13.10) Rand / euro  R15.50 ( R15.41) Rand / Britse pond R17.59 ( R17.52) VSA dollar / Bitcoin $6 890  ( $7 692) Brent…

Die verbruiker se klagte

Om ’n geldige klagte te lê en onder die aandag van die betrokke verskaffer te bring, verg meer as wat op die oog af mag voorkom. Om by die winkelier…

Privaat vuurwapen wetsontwerp deur VF Plus

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, gaan ʼn privaatlid-wetsontwerp indien wat sekere wysigings gaan voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer….

Limpopo se R8 miljoen voertuie

Limpopo politici se liefde vir Duits vervaardigde voertuie blyk uit navrae in die parlement oor motor aankope. Sewe van die elf top politici besit Mercedes Benz voertuie, gevolg deur Jeep,…

Menigsopname toon kommer

Ipsos, ‘n globale opname maatskappy, se jongste studie oor “Wat bekommer die wêreld”  in 28 lande toon die volgende statistiek:  58% van die wêreld se bevolking is negatief oor die…

Riebeeck Kasteel onder beleg

Riebeeck Kasteel is deur protesgangers in chaos gedompel toe winkels  bestorm en besteel is. ‘n Behuisingsprotes het klaarblyklik ontaard in die optrede en selfs die ou Royal Hotel het deurgeloop….

Blitspatrollie beamptes vasgetrap

Drie polisiebeamptes van die Germistonse Blitspatrollie is in aanhouding weens beweerde kaping, ontvoering en roof van voertuie in Krugersdorp-Wes. Prince Ngobeni, Godfrey Manisha en Maphoko Masemola was klaarblyklik verantwoordelik vir…

Damvlakke in Wes-Kaap styg

Goeie reëns het die gevolg gehad dat damvlakke in die droogtegeteisterde Wes-Kaap aansienlik gestyg het. Damme in en om Kaapstad het die vlak van 32% verby gesteek terwyl die Clanwilliam…

ANC se Luthulihuis en R300 000 se regsrekening

Skuld wat oploop en ‘n rekening wat agterstallig raak is klaarblyklik nie ‘n prioriteit in die nuwe Suid Afrika nie. Die ANC het tot Vrydag tyd om R300 000 op…

Vaaldriehoek munisipaliteit onder administrasie

David Makhura , Gauteng premier, het aangekondig dat die Emfuleni Munisipaliteit onder administrasie geplaas is. Die provinsiale regering gaan glo toesien dat die minimum standaard van dienslewering sal plaasvind en…

NG Kerk se “voorlegging”

Volgens berigte het ds. Nelis Janse van Rensburg gesê dat die sogenaamde onreg van die verlede nou reggestel moet word. Erkennings oor diskriminasie in die verlede is nie genoeg volgens…

Vakverbonde dreig donker Donderdag

Twee vakverbonde het aangekondig dat hul eerskomende Donderdag 14 Junie ‘n eendag staking gaan hou, of te wel “shutdown”. Dit is ten spyte daarvan dat baie werknemers nie mag staak…

Banke waarsku teen grondgryp

Die Bankiers Vereniging van SA (BASA) het ‘n waarskuwing uitgereik dat sou grond “gesteel” word sonder vergoeding dit kan lei tot ‘n verdere afgradering deur graderingsfirmas. Dit sal volgens Pierre…

Sjinese vervaardiger betaal reuse boete

Die Amerikaans minister van handel, Wilbur Ross, het aangekondig dat die Sjinese vervaardiger van telekommunikasie produkte, het ’n ooreenkoms onderteken om ’n opgelegde boete te betaal. Die vervaardiger, ZTE, het…

Facebook vra verskoning aan miljoene

Facebook se sagteware probleme het outomatiese oorskakeling van privaatheid na openbare sigbaarheid veroorsaak en word wêreldwyd gekritiseer vir die openbaarmaking van gebruikers se persoonlike gegewens. Die foute in die Facebook…

Meksiko le klag teen VSA

Meksiko het ’n amptelike klag ingedien by die Wêreld Handel Organisasie (WHO) oor die omstrede tariewe wat die VSA op staal en aluminium van toepassing gemaak het. Die optrede volg…

Frankryk verbied selfone by skole

Die Franse parlementslede het ’n regulasie goedgekeur wat die gebruik van selfone by openbare skole verbied, maar kritici reken dit sal weinig bydrae om klaskamer ontwrigting te verminder. Opvoedkundiges sê…

Wêreld Nuusflitse – 12 Junie

Rusland President Vladimir Poetin van Rusland het president Trump ondersteun oor sy land se hertoelating tot die G7 beraad, en gesê daar moet eerder samewerking bewerkstellig word tussen die lande,…

Poetin en Trump ontmoet in Wene

Daar kan ’n ontmoeting in Wene plaasvind tussen president Donald Trump van Amerika en president Vladimir Poetin van Rusland gedurende Julie vanjaar, en sal verkies dat die Oostenrykse kanselier die…