Daily Archives: June 11, 2018

Is Christus In Jou Christenskap?:

Jn 2:19  Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie; want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit moes aan…

Motorrubriek – Renault Clio RS 18 F1

Wanneer die Renault Clio RS onder oë geneem word en ons ouer garde dink terug aan die 60 jare, dan kan ‘n mens nie anders as om aan die Cordini…

Dolfyne het ook eie name.

Manlike botelneus-dolfyne het hulle eie “roepgeluid naam” wat versoenbaar is met die mens se name en die vermoë om te identifiseer tussen al die ander eiesoortige spesie, is onomwonde vasgestel…

Ekonomiese aanduiders : 11 Junie 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R13.10 ( R13.18) Rand / euro  R15.41 ( R15.51) Rand / Britse pond R17.52 ( R17.67) VSA dollar / Bitcoin $7 692  ( $7 700) Brent…

Rand in afwaartse fase

Ten spyte van die selfaangestelde “hoofstroom” media se euforie rondom Cyril Ramaphosa, SA se tydelike verkiesing op die VN Veiligheidsraad en die G7 beraad is die Rand besig om te…

Mkhize se R4,5 miljoen “bonus”

Die oud-ANC tesourier generaal en tans minister van ko-operatiewe regering en tradisionele sake, is tans in ‘n regsgeding betrokke rondom “omkoopgeld” wat beloof is met ‘n lening van R210 miljoen…

NGV wet gepubliseer

Die kabinet het die National Health Insurance Act  goedgekeur vir publikasie in die Staatskoerant vir openbare kommentaar. Volgens die Wet gaan daar gepoog word om ’n Nasionale Gesondheidsfonds te stig…

Polisie verloor operasionele vermoë

Uiteindelik kom die waarheid na vore toe die parlementêre komitee van polisie hul kommer uitgespreek rondom SAP se operasionele vermoëns. Dit volg na die uitbrand van twee polisievoertuie in Botrivier,…

Noakes onskuldig

Na jare se aanklagte en verhore deur die  Gesondheid Professionele Raad van SA teen Tim Noakes, het die raad se appelkomitee Noakes onskuldig bevind aan onprofessionele optrede. Intussen gaan gesondheidsdepartemente…

Valke slaan toe op Indiese Bank

Die Valke het op die kantore van die Bank van Baroda toegeslaan en beslag gelê op dokumente wat deel vorm van hul ondersoek rondom staatskorrupsie tydens Zuma se dienstermyn. Die…

Duisende teen gronddiefstal

In net meer as vyf dae het die Instituut van Rasse Verhoudings 12 000  handtekeninge verkry vir ‘n voorlegging wat die beleid van grondonteiening sonder vergoeding teenstaan. In die voorlegging…

SAL se nuwe raad blaas miljoene

SAL is besig om aansienlike bedrae te spandeer deur nuwe uitvoerende bestuurslede aan te stel. Volgens Vuyani Jarana het die entiteit nie ‘n ander keuse as om top bestuurspersoneel vanuit…

Twee skole afgebrand in Oos Transvaal

Twee skole in die Siyabuswa omgewing is afgebrand nadat “kiesers” ontevrede was met die uitslag van ‘n tussenverkiesing in die gebied. Die optrede word as “barbaars” beskryf deur die onderwys…

Japan bekommerd, maar Trump is gereed

Die skielike blitsbesoek van die eerste minister van Japan spreek van ernstige kommer wat in die bondgenoot se geledere bestaan, maar die Amerikaanse president sê hy sien uit na die…

Balkan lande vergader oor immigrante

Meer as ’n miljoen onwettige immigrante uit die Midd-Ooste en uit Afrika lande het van die Balkanlande se roete gebruik gemaak om oor Europa te spoel. Die roete wat deur…

Oostenryk tree op teen Moslems

Die konserwatiewe kanselier Sebastian Kurz van Oostenryk het aangekondig dat sy land deur elemente van buite fondse onwettig die land inneem om immigrante te finansier. Die regering het hulle geïdentifiseer…

Duitsland nou in Veiligheidsraad

Die Verenigde Nasies het gestem ten gunste van Duitsland as lid van die Veiligheidsraad vir die volgende twee jaar termyn. Die ander lande wat tans sitting het as tydelike lidlande…

Spaanse regering reik uit na Katalonië

Dit is nie onverwags dat die nuwe regering in Spanje probeer om die verhouding met Katalonië te herstel nie, want die deelstaat se verteenwoordigers in die federale parlement het teen…

Kry Britte weer referendum oor EU?

In die Verenigde Koninkryk van Brittanje is ’n nuwe groep besig om te organiseer vir ’n tweede referendum oor uittrede uit die Europese Unie. Die kwessie rondom uittrede het nie…

Sjinese diewe steel VSA geheime

Kapers van die Sjinese regering het by ’n onderafdeling van die Amerikaanse vloot ’n massiewe hoeveelheid data gesteel wat verband hou met die ontwikkeling van onderwater duikbote. Die gebeure is…

G 7 Beraad dalk onnodig

Dit was ’n vreemde beraad van sewe moondhede waarvan ses die Amerikaners roskam oor hulle invoerheffings wat almal seermaak. Aan die ander kant is dit die Amerikaanse president wat sy…