Daily Archives: June 8, 2018

Afrikanerbond herdenk 100ste bestaan

Die Broederbond, wat met ’n naamsverandering nou bekendstaan as die Afrikanerbond, herdenk vanjaar hulle honderdste bestaansjaar met ’n uithang geleentheid in die Wes-Kaap. Die land se nuwe president, Cyril Ramaphosa,…

Grondeisers verloor saak

‘n Eis deur die Elambeni gemeenskap op eienaarskap van 30 suikerplase in Natal is na ‘n lang regsproses afgehandel en die eis is van die hand gewys. Die eisers se…

Vuurwapen eienaars voor ultimatum

Meer as 400 000 vuurwapen eienaars wat nie betyds aansoek gedoen het vir die hernuwing van hul vuurwapen lisensies nie, is nou onwettige vuurwapen eienaars en sal hul wapens by…

Weer ‘n moer los by Pelindaba?

‘n Veiligheidsvoorval by die Pelindaba kernfasiliteit buite Pretoria het veroorsaak dat die NTP Radio-isotopiese aanleg afgesluit moes word. Noodsaaklike kern medikasie en bestralingsgebaseerde  produkte word hier vervaardig. Volgens senior personeel…

Eskom en unies in salaris dispuut

Die kragvoorsiener Eskom stuur op ‘n botsing af met unies oor salaris onderhandelinge. Eskom staan by sy standpunt dat geen salarisverhogings tans gegee gaan word nie maar die unies dreig…

DA skop eie burgemeester uit

Die DA beheerde munisipaliteit van Knysna het hul eie burgemeester, Eleanore Bouw-Spies, tydens ‘n mosie van wantroue uitgestem. Die wantroue mosie is deur die ANC ingedien teen Bouw-Spies maar daar…

EFF anti-Indiër

Die EFF se hoof sweep in die parlement, Floyd Shivambu, het beswaar gemaak teen die teenwoordigheid van die adjunk direkteur-generaal van die tesourie, Ismail Momoniat, tydens ‘n finansiële komitee vergadering…

Sokkerkaartjies vir armes, krane droog

Die burgemeester van Mangaung metro-munisipaliteit (Bloemfontein, Dewetsdorp, Van Stadensrus, Wepener en Soutpan), me. Olly Mlamleli het tydens ‘n mediakonferensie aangedui dat sy gaan voorstel dat die metro tussen 1 000…

Oostenryk en Rusland bly vriende

Die onverwagse besoek in Oostenryk deur president Vladimir Poetin van Rusland het ten doel gehad om sanksies opgehef te kry teen sowat 150 sleutelfigure en 38 Russiese maatskappye. President Poetin…

Trump invloed suurdeeg na Parys

Kort nadat president Donald Trump van Amerika bekendgemaak het dat die VSA onttrek uit die Iran kernwapen ooreenkoms, het verskeie leiers, waaronder die Franse president, hulle misnoeë te kenne gegee…

Nuwe uitdagings vir Europese Unie

Dit is nie net die nuwe populistiese regering van Italië wat gevaarligte laat flikker in die Europese Unie nie, want die konserwatiewe regerings van Pole en Hongarye is reeds ’n…

Spog hotel in ligte laaie

Een van Londen se spog vyfster hotelle, die, Mandarin Oriental Hyde Park, in die westelike deel van die stad, is in vlamme gehul. Minstens 20 brandweerwaens en 120 brandweer personeel…

Word VSA Diplomate geteister?

’n Span mediese deskundiges uit Amerika het vroeër die week in Sjina aangekom om ondersoek te doen op diplomatieke personeel wat gekla het van abnormale klanke en drukking wat hulle…

Spanje kry nuwe regering en kabinet

Die nuwe eerste minister van Spanje, Pedro Sanchez, het sy kabinetslede bekendgemaak wat uit 11 dames en 6 mans bestaan. Dit is die eerste keer in Spanje se geskiedenis dat…

Lughawe moet “inheemse” naam kry

Daar is landwyd toutrekkery oor die naamsoekery vir lughawes nadat die ANC-bewind aangedui het dat van die lughawens naamsverandering moet ondergaan. Die Khoisan-gemeenskap in Port Elizabteh wil nou hê dat…