Daily Archives: June 7, 2018

Kommissaris van polisie wil oud-lede terug kry

Die nasionale polisie kommissaris, Khehla Sithole, sê hy oorweeg dit om gewese lede van die SAP te vra om weer aan te meld vir diens. Hy gaan glo ‘n konferensie…

Zuma dreig kritici

Jacob Zuma het  tydens ‘n funksie van Cosas sy kritici gewaarsku om hom nie uit te lok nie. Hy sê dat hy kennis dra van organisasies se wandade en noudat…

Minister vra dat Pad Ongelukkefonds raad moet bedank

Die SAKP-leier en minister van vervoer in die Ramaphosa-kabinet, Blade Nzimande, het die Pad Ongelukkefonds se raad as disfunksioneel beskryf. Hulle baklei blykbaar soos kinders en moet volgens hom bedank….

Die ryk manne van die ANC

Die parlementêre komitee oor etiek en ledebelange se verslag, openbaa verskeie interessante feite. Daaruit blyk dit Cyril Ramaphosa besit 50 aandele in Puma Sport motors, 100 aandele in wildsplase, 7…

Max du Preez weer aan die yl

Volgens die verlinkse joernalis, Max du Preez, kan grond herverdeling die ekonomie bevoordeel. Volgens hom moet die koloniale stelsel eens en vir altyd reggestel word.  Hy reken grond sal nie…

Gesondheid en Aaron

‘n Verslag voorgelê in die parlement toon die skokkende toestand van die land se mediese dienste aan. Slegs vyf van die 696 hospitale en klinieke in die land kon voldoen…

OV vermy parlement komitee

Die Openbare Vervolger, Busisiwe Mkhwebane het, soos al in vele ander gevalle gebeur het, eenvoudig nie opgedaag vir haar verskyning voor die Parlementêre Portefeuljekomitee van Justisie nie. Haar rede is…

Slowenië se regses moet regering saamstel

Bykans geeneen van die 25 politieke partye wat aan die verkiesing in Slowenië deelgeneem het, is gewillig om in die koalisieregering van Janez Jansa te dien nie. Slegs een party…

Fransman pak die Stille Oseaan

Leconte, die bekende langafstand swemmer van Frankryk, het begin om die Stille Oseaan deur te swem en sal daarmee probeer om ’n nuwe wêreldrekord op te stel. Dit is egter…

Iran wil sy uraanverryking uitbou

Die regering van Iran het die Verenigde Nasies ingelig oor sy planne om uraanverryking te versnel binne die 2015 ooreenkoms met die groot moondhede van die wêreld. Die nuwe wending…

Italiaanse premier belowe welvaart

Die nuutverkose eerste minister van Italië, Giuseppe Conte, het in die land se eerste parlementsitting sedert die afgelope verkiesing  gesê sy regering stel hom ten doel om groter welvaart vir…

Guatemala vulkaan eis lewens

Guatemala gaan gebuk onder ’n vulkaan wat dreig om tot volle uitbarsting te kom, en reddingswerkers het hulle hande vol om mense te verwyder om weg te kom van die…

Groeiende EU verdeeldheid oor immigrante

Met Italië se nuwe minister van binnelandse sake, Matteo Salvini, wat gewaarsku heet dat die EU sy immigrasie beleid oor mense uit Afrika moet hersien, bestaan daar ’n veel groter…

Wêreld Nuusflitse – 7 Junie

  Frankryk ’n Ongeïdentifiseerde dinosourus in op ’n veiling in die Franse hoofstad vir 2 miljoen euro aan ’n onbekende koper verkoop.   Kunswerk ’n Skildery wat in die beginjare…