Daily Archives: June 6, 2018

Plase, kantore afgebrand

In Kirkwood en Addo in die Oos-Kaap is ‘n pakhuis en plaasimplemente aan die brand gesteek. Alhoewel plaaswerkers daarvoor blameer word, is boere van die omgewing nie noodwendig seker daaroor…

Prikkel: Grondgryp

Die grondgryp-wetgewing, waaroor al baie debatte gevoer is en waaroor nog debatte in die vooruitsig gestel is, kan ongetwyfeld as ‘n teken van ‘n nuwe dinastie in Suid-Afrika aangemerk word. …

Blankes onderverteenwoordig in Staat

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en veral wittes toenemend…

Wes-Kaap loof beloning uit

Die Wes-Kaap regering het die gewapende rooftogte by skole skerp gekritiseer en ‘n beloning van R10 000 is uitgeloof vir enige inligting rakende die rooftogte. Daar word al gevra of…

Oos-Transvaal hospitale kry gewapende wagte

Die vroeëre berig oor die verslegting of selfs ineenstorting van die land se gesondheidsektor is verder belig met die aankondiging dat Oos-Transvaal se hospitale en klinieke nou gewapende wagte gaan…

Ramagloed verdof

SA Statistiek het aangekondig dat die land se BBP met 2,2% gekrimp het in die eerste kwartaal van 2018. Ekonome het ‘n negatiewe groei verwag en voorspel maar nie soveel…

Abrahams verwerp Zuma se versoek om uitstel

Die weggejaagde president, Jacob Zuma, se pogings om sy verhoor uit te stel het ‘n terugslag gekry toe Shaun Abrahams van die Nasionale Vervolgingsgesag geweier het om die saak terug…

LP sukkel om hul finansies te verklaar

Dit blyk dat parlementslede te veel geld van te veel mense ontvang aangesien 42 lede in hierdie boekjaar nie hul verslae betyds kon indien nie. Dit beteken dat daar ‘n…

Pluto het ruimte wetenskaplikes aan die dink

  Wetenskaplikes by Nasa is dronkgeslaan oor die planeet Pluto waar ’n groot oppervlakte van die planeet duine van bevrore metaan het. Die wetenskaplikes weet nie waar die wind vandaan…

Hommeltuig die nuwe taxi

Dit is ’n Switserse projek wat enorme entoesiasme wek en wat uiters revolusionêr is dat dit selfs die toekoms ’n bietjie vooruit gaan en meer klink soos ’n moderne fiksie…

Franse president geskok

Die vervolgingsgesag in Frankryk vermoed dat Alexis Kohler, die grootste vertroueling van president Emmanuel Macron, betrokke is by belange in ’n Italiaanse skeepsmaatskappy en dus ’n botsing van belange het….

Slowenië kan lank wag vir regering

Alhoewel die nasionaliste die meerderheid stemme getrek het in die afgelope naweek se verkiesing in Slowenië,  kan dit  nie as uitgemaakte saak beskou word dat hulle die koalisieregering sal saamstel…

Rusland wil nie die EU verdeel

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het beklemtoon dat Rusland alles moontlik probeer doen om die bande met die Europese Unie te herstel . President Putin het bygevoeg dat Rusland geensins…