Daily Archives: June 5, 2018

Los Afrikaanse koshuisname uit

Die VF Plus-jeug in Gauteng verwerp die Universiteit van Pretoria (UP) se planne om Afrikaanse koshuisname op die kampus te verwyder. Mnr. Jean Kriek, jeugleier van VF Plus, sê hierdie…

Hou op twis oor statistiek, kyk na feite

‘n Groot debat is die afgelope tyd ontketen aangaande misdaadstatistiek oor aanvalle op plase en watter databasis dan kwansuis as korrek beskou word. TLU SA stel dit op rekord dat…

Staatsdiens wil staak

Staatsdienswerkers beplan om Maandag 11 Junie hul penne en kruiwaens neer te sit en te staak. Dit nadat loon onderhandelings misluk het. Die Vereniging van Staatsamptenare, wat ongeveer 230 000…

Onderwys soek R10 miljard

Volgens minister Angie Motshekga het die departement ban onderwys R10 miljard nodig om put toilette by skole te vervang. Die verlede se “ongelykheid” word weer holrug gery deur Motshekga. ‘n…

Burgemeester bedank

Die Vaaldriehoek se burgemeester, Jacob Khawe, het bedank slegs ses maande nadat hy die pos aanvaar het. Dit is glo as gevolg van die besluit om die munisipaliteit onder semi-administrasie…

Taxi staking dreig al weer in die Kaap

Taxi eienaars dreig om weer te staak nadat hul met die stadsraad van Kaapstad in dispuut is oor die sogenaamde N2 Express inisiatief. Busmaatskappye het reeds ‘n prysverhoging aangekondig in…

Drie transito rooftogte

Drie transito rooftogte het Maandag plaasgevind terwyl die minister van polisie, Bheki Cele, sy grootskaalse teen-misdaad offensief aangekondig het. In Krugersdorp is ‘n geldwa by ‘n vulstasie beroof, in King…

Liza Smit openbaar Smit moorde

Liza Smit, die dogter van die vermoorde Robert en Jeanne Smit, het sopas ‘n boek die lig laat sien met die titel: “Ek is Liza Smit”. Hierin maak sy die…

KPMG sny 400 poste

Na KPMG se “huwelik” met die Guptas en VBS bank het verskeie firmas genoop om hul bande te verbreek met die firma. As gevolg daarvan is meer as 400 poste…

Port Elizabeth raadslid word appèl geweier

ANC raadslid Bongo Nombiba is appèl geweier na sy skuldigbevinding op klagtes van bedrog en geldwassery. Hy is effektiewe tronkstraf van vyf jaar opgelê met ‘n verdere drie jaar wat…

Leierskapkrisis in die gesondheidsektor

Die SA Mediese Vereniging (SAMA) het verklaar dat daar ‘n diep gewortelde leierskapsprobleem in die gesondheidsektor bestaan. Die probleem is tans besig om die mediese professie in ‘n krisis te…

Vier lughawens se name op die spel

Die lughawensmaatskappy Acsa en die Departement van Vervoer het aangekondig dat vier lughawens se name “so gou moontlik” verander gaan word. Die vier is: Kaapstad Internasionale Lughawe, Port Elizabeth Lughawe,…

Johannesburg oorgeneem deur ANC-provinsie?

Nadat die DA se begroting nie goedgekeur kon word nie is die stad nou in ‘n wedloop teen tyd. Die begroting moet voor die einde van Junie goedgekeur word anders…

Cele se hoëdigtheidsprogram

Bheki Cele, minister van polisie, het sy misdaad bekampingstrategie aangekondig. Dit behels ‘n sogenaamde hoëdigtheid stabilisasie ingrypingeenheid.  Daar gaan glo ‘n uittog wees vanuit administratiewe kant na operasionele kant. ‘n…

Sirië wil VSA tot oorlog lok

Die Siriese president, Bashar al-Assad, ’n diktator en vertroueling van die Russiese president, Vladimir Poetin, het bekendgemaak dat sy weermag die grondgebied wat tans deur Amerika beset en beheer word, gaan…

Denemarke verbied Moslem hoofbedekking

Die parlement van Denemarke het verlede week ’n wet goedgekeur wat die dra van die Moslem gesigsbedekking verbied in die openbaar. Die regering sê die maatreël is nie bedoel as…

Die merk van die dier?

Derduisende mense in die Skandinawiese land Swede het toegelaat dat ’n klein mikroskyfie, so groot soos ’n koringkorrel, onder die vel ingeplant word. Met die klein mikroskyfie is dit nou…

Invoer: Europa slaan terug

Kort nadat die Verenigde State van Amerika se invoer tariewe in werking getree het wat Kanada, Meksiko en Europa raak, het die Europese Unie, teruggeslaan met ’n lang lys produkte…

EU bekommerd oor Italie as lidland

Die president van die Europese Unie het gemaan dat respek betoon moet word vir die nuwe regering van Italië wat pas ingehuldig is deur die land se president. Die EU…

Masedoniërs in opstand oor naam

Terwyl die leiers van Masedonië en Griekeland die finale fase van onderhandeling nader oor die naamsverandering, het duisende ontevredenes daaroor die afgelope naweek in optogte hulle gevoelens gewys met plakkate…