Daily Archives: June 4, 2018

Eenheid in geloof

Gal 1:6  Ek verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na ‘n ander evangelie toe, Gal 1:7  terwyl…

Motorrubriek – Hyundai i20

Hyundai se produkte is baie gewild maar die i20 is een van die gewildste op die pad. Waar ‘n mens ook al beweeg, daar is altyd een te sien. Hetsy…

Mooi byeenkoms by Paardekraal bevestig vryheidstrewe

‘n Besondere Republiekdagherdenking het die naweek by die Paardekraal Monument in Krugersdorp plaasgevind waar die Afrikaner se vryheidstrewe weer eens duidelik beklemtoon is. Behalwe die herdenking van Republiekwording op 31…

Warmbad brandweer het pap wiel

Warmbad is die afgelope tyd deur verskeie vreemde brande geteister. Verlede jaar het die Spar winkel in die dorp afgebrand, en boere het met vuurvegters gehelp om die brand te…

Plaasaanvalle die naweek

Sedert verlede week en oor die naweek het verskeie plaasaanvalle voorgekom, naby Vaalwater, Heidelberg en in die Vrystaat. Twee aanvalle in die Vrystaat die afgelope naweek dien as bewys dat…

Brandstof skiet hoogte in

Brandstof gaan 6 Junie met ‘n yslike 82 sent per liter verhoog terwyl diesel met 85 sent gaan verhoog.  Huishoudelike gas sal met R1,38 per kg verhoog. ‘n Volgende verhoging…

Malema vra die jeug om ‘n revolusie in te lei

Julius Malema, opswepende leier van die EFF, het die jeug van die land opgeroep om te doen wat hul in glo. Hy maak hierdie belaglike stelling dat as jy grond…

Ramaphosa en riool entiteite

Cyril Ramaphosa het die staatsbeheerde entiteite beskryf as “riole van korrupsie” maar hulle is hard besig om dit te herstel. Hy sê daar was verrotting, daar was ‘n gemors en…

Lewensoriëntering vervang met Afrika geskiedenis

Die volgende mislukking van basiese onderwys blyk te wees lewensoriëntering. Die vak het nie in sy doel geslaag om “mense” te oriënteer om in die samelewing aan te pas nie….

Maimane erken hy sukkel met Zille

Die DA leier, Mmusi Maimane, het erken dat hy probleme ondervind met Helen Zille en hulle verhouding binne die party. Hy sê dat hul reeds in 2015 van haar moes…

NVG “verloor” geveg teen Guptas

Dit lyk asof die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig is om hul geveg teen die Guptas te verloor. Bronne binne die Gespesialiseerde Kommersiële Misdaad eenheid erken dat hul geen houvas het…

Cele se hersinskim

Bheki Cele, minister van polisie, het Suid-Afrikaners beloof dat misdaad binnekort drasties gaan afneem. Hy en die kommissaris van polisie, sal glo vandag sy meesterplan bekend maak hoe SAPD beplan…

Slowenië kry konserwatiewe regering

Die konserwatiewes in Slowenië het ’n oorwinning behaal in die naweek se algemene verkiesing wat gehou is nadat die land se eerste minister, Miro Cerar, onverwags bedank het. Alhoewel ’n…

Italie kry konserwatiewe regering

Die nuut aangestelde tussentydse premier van Italië het volgens die grondwet gehandel en die party wat die grootse meerderheid stemme in die verkiesing behaal het, weer ’n geleentheid gegee om…

EU sal VSA heffings moet betaal

Duitsland reken die instelling van invoerbelasting wat deur die Verenigde State van Amerika ingestel word op sekere goedere soos staal en aluminium is teen die internasionale wette. Die opmerking volg…

Spaanse premier Rajoy bedank

Die val van die Spaanse regering word in verskeie kringe verwelkom, en die separatiste van die Spaanse deelstaat Katalonië beskou dit as hul verdiende loon weens die swak hantering van…

Pas op vir e-sigaret

Die sogenaamde e-sigaret is nie so onskuldig as wat aanvanklik verwag is van die nuwe uitvindsel wat die gewone tabak sigaret moet vervang nie. Wetenskaplikes sê die kunsmatige sigaret, bekend…

VSA kritiseer Sjina oor Suidsee besetting

Die hoof van die Pentagon in die VSA, minister Jim Mattis, het ’n skerp aanval gedoen op Sjina se betrokkenheid in die Sjinese Suidsee gebied. Minister Mattis het Sjina daarvan…

Singapoer ontmoeting sal plaasvind

President Donald Trump van Amerika het die afgelope naweek bevestig dat die gesprek met Kim Jong-Un in Singapoer wel sal plaasvind en dat al die nodige reëlings in plek is…