Woedende Duitsers eis “Grandma” vrylating

Woedende Duitsers protesteer in die noorde van Duitsland teen die inhegtenisneming van “Nazi Grandma” wat verlede week deur die polisie gevang is en later in die hof beland het en twee jaar tronkstraf opgelê is.

Honderde nasionalistiese protesteerders het gedemonstreer en met slagspreuke en baniere geëis dat Ursula Haverbeck (89) onverwyld vrygelaat word.

Ursula Haverbeck is in hegtenis geneem nadat sy die bewering oor die “holocaust” met beslistheid ontken het.

Vir haar oortreding het sy twee jaar tronkstraf gekry, wat die nasionalistiese Duitsers woedend gemaak het.

’n Woordvoerder van die nasionaliste sê die dame is byna 90 jaar oud en het slegs ’n uitspraak volgens haar oortuiging gedoen, wat beslis nie met tronkstraf geregverdig kan word nie.