Twee polisie vangwaens bots

Twee polisie vangwaens het op die R37 in Melkbosstrand buite Kaapstad gebots. Ses persone is in die ongeluk beseer.

Die oorsaak van die ongeluk is onbekend maar weereens kom die vraag na vore oor die bevoegdhede van polisiebeamptes in die algemeen.