Twee Metrobeamptes gevang

Twee metropolisie beamptes is aan die Oos-Rand gearresteer nadat hul omkoopgeld van ‘n trokbestuurder geneem het.

Die Valke het die beamptes in ‘n daaropvolgende operasie met gemerkte banknote vasgetrek.

Dit blyk dat geen optrede deur wetstoepassers bedrog kan stuit onder SAPD en metropolisie beamptes nie .