Twee kontantwaens opgeblaas

Twee kontantwaens is in Boksburg opgeblaas tydens ‘n skietgeveg tussen vyf verdagtes en die sekuriteitswagte.

Volgens ingeligte bronne is een van die verdagtes ‘n polisiebeampte verbonde aan die SAP Honde-eenheid.

Vyf verdagtes is gearresteer en van die gesteelde geld is terug gevind.