Scottsdene in Kaapstad brand

Drie betogers is gewond tydens ‘n protesoptrede in Scottsdene in Kaapstad.

Brandende bande en petrolbomme is gebruik tydens die betoging oor behuising.

500 besetters is verhinder  om nuut voltooide huise te beset.