Cresta roof

‘n Bekende sportwinkel in Cresta het Dinsdag deurgeloop onder ‘n roof waar vyf rowers loopfone en ander goedere gesteel het.

Tydens hul vlug van die toneel het die polisie drie verdagtes in hegtenis geneem  waarvan slegs een gewond is tydens ‘n oor en weer skietery.

Waarnemers meen dat beter vuurwapen opleiding dalk nodig is vir polisie lede.