Afrikaners soos ook grondgebied soos Jode

Die artikel “Waarom is Assad skielik na Putin?” het betrekking.

Ongelukkig weet te min mense wat werklik gebeur soos dat onder andere meer as 20 000 onskuldige vrouens en kinders sterf in konsentrasiekampe gedurende die Anglo-Boere-oorlog. Die Anglo aanvallers se motief was oor goud en diamante vir Joodse skurke.

Die Rivonia verhoor gedurende die 1960’s se beskuldigdes was die meeste Jode, wat uiteindelik gelei tot wat ons almal in Afrika vandag ervaar.

Daar is geen kwaliteit regeringstelsels oor die hele Afrika wat die hoeveelhede van minerale wat verskeep word, kan ontleed nie.

Plaas die volgende op Google en lees die artikels:

1) Speaking in Detroit, Israel’s ambassador to U.S. urges unity among Jews worldwide

2) Israel Grants Oil Rights in Syria’s Golan Heights to Rothschild, Cheney and Murdoch.

Assad wil nie toelaat dat die Golan gebied die eiendom word van Israel nie en Joodse geldmagte borg aanvallers teen Assad om hom te vervang met ‘n leier wat die teenkanting kan staak. Die Russiese regering is bewus van die werklikheid en ondersteun die mense van Sirië.

Hoekom kan net die Jode ‘n grondgebied kry, maar nie die Afrikaner ?

Pieter Briel