Daily Archives: May 28, 2018

Ekonomiese aanduiders : 28 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.45 ( R12.45) Rand / euro  R14.58 ( R14.56) Rand / Britse pond R16.60 ( R16.63) VSA dollar / Bitcoin $7 225  ( $7 630) Brent…

Jakkals prys sy eie stert

Die ANC staatshoof Cyril Ramaphosa slaan homself baie hoog aan. Tydens ‘n onderhoud met RSG het hy homself beoordeel op 8 uit 10 na sy eerste 100 dae as president….

Land se kinders in die steek gelaat

Die nasionale departement van basiese onderwys en sy provinsiale filiale is besig om die land in sy geheel, maar veral die kinders van die land, te faal. So sê VF…

SA Raad van Opvoeders en seks oortreders

Die Raad van Opvoeders het erken dat hul nog nie die seks oortreders register gebruik  om onderwysers op te spoor wat moontlik op die lys kan wees nie. Dit beteken…

Bestuurderslisensie bedrog

Die Nasionale Verkeer teen-korrupsie eenheid het verklaar dat die uitreiking van leerling lisensies die lewe van mense op paaie in gevaar stel. Dit blyk dat een uit elke drie lisensies…

Chaos in Koster

Die burgemeester se huis is afgebrand terwyl paaie in Koster versper is met brandende bande. ‘n Gastehuis is ook afgebrand en vyf voertuie is uitgebrand. Vragmotors is met klippe bestook…

Welkom behaal eerste plek

Welkom munisipaliteit is SA se top munisipale vermorser deur R818 miljoen oor die laaste drie jaar te vermors. Die totale vermorsing in die 2016/17 boekjaar beloop R1,5 miljard. 250 00…

Eks-SAID hoof ondersoek vir aanranding

Die afgedankte hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Tom Moyane, word tans ondersoek weens beweerde aanranding van sy seun se 17-jarige vriendin. Sy het klaarblyklik ‘n gekneusde kakebeen, ‘n sny aan…

Burgemeester deur Valke ondersoek

Die Durbanse burgemeester, Zandile Gumede, word tans deur die Valke ondersoek vir beweerde geldwassery, bedrog en korrupsie. Sy het na bewering geld betaal aan persone wat haar gehelp het met…

Skoolgebou en vangwa uitgebrand

Vier dae van geweld het gelei tot die vernietiging van skoolgeboue in Groblersdal se Zaaiplaas omgewing. Sewe verdagtes is gearresteer en sal vandag in die hof verskyn. Twee skoolgeboue en…

Bom uit Wêreldoorlog ontplof in Dresden

’n Bom wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in die stad Dresden  afgegooi was, is onlangs eers ontdek en moes bomdeskundiges poog om die bom onskadelik te maak. Dresden in die…

Samsung moet Apple miljoene betaal

’n Federale hof het beslis dat Samsung skuldig bevind is deur sekere slimfoon patente te kopieer en is nou swaar belas om ’n spoedige terugbetaling aan Apple te doen. Die…

Trump laat nie met hom speel

President Donald Trump het die gesprek met die kommunis, Kim Jong-Un gekanselleer nadat die Noord-Koreaanse adjunkminister van buitelandse sake, Kim Kye Gwan, neerhalend na visepresident Mike Pence verwys het. Die…

Eers Merkel, nou Macron by Poetin

Dit lyk asof president Vladimir Poetin se aansien as ’n wêreldleier nog steeds hoog aangeslaan word, want kort nadat die Siriese president Assad die Kremlin besoek het, was kanselier Angela…

Hawai vulkaan word vreesaanjaend

Massas rooiwarm lawa het in Hawai teen die vulkaan se hange afgeloop en begin spoel in een van die strate wat tientalle woonhuise vernietig het. Die afgelope naweek het die…

Koreaanse leiers ontmoet mekaar weer

Suid-Korea se president, Moon Jae-in, en die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un het ’n blits ontmoeting gehad die afgelope naweek om die gevaar van ’n kansellasie van die Singapoer ontmoeting te…

Noord-Korea blaas kerntoets sentrum op

Noord-Korea het sy kernkrag toetsaanleg “opgeblaas” as ’n teken van goedgesindheid met die oog op die toekomstige onderhandeling met Amerika. Daarmee het die kommuniste probeer om Amerika te beïnvloed met…

Wêreld Nuusflitse – 28 Mei

Frankryk Drie bottels geel wyn wat in die oesjaar 1774 gebottel is in die Franse Jura streek, is op ’n veiling verhandel, waarvan die een bottel teen 107 000 euro…