Daily Archives: May 23, 2018

ANC wil onteiening in hof toets

Tydens die naweek se grondkonferensie wat die ANC gehou het, is daar besluit om onteiening sonder vergoeding voor die hof te toets. Die gevoel is dat artikel 25 van die…

Ondersoekspan teen Moyane kry nuwe voorsitter

Nadat Tom Moyane (foto) van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens beswaar gemaak het teen Kate O’Reagan as voorsitter van die tugkomitee teen hom, het Ramaphosa geswig en ‘n ander voorsitter aangewys. Skynbaar…

Jong Zuma skuldig aan haatspraak

Die seun van oudpresident Jacob Zuma, Edward Zuma, is skuldig bevind aan haatspraak. Dit volg nadat die Menseregtekommissie hom voor die hof gedaag het nadat hy rassistiese opmerkings gemaak het…

Majoor afgedank oor rassisme

Nadat die VF Plus verlede week met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) se begrotingsdebat in die parlement sy misnoeë te kennis gegee het oor die feit dat daar nie daadwerklik…

Ses skape in ‘n kar

Polisie in die Cathcart omgewing het twee verdagtes gearresteer nadat hul tydens ‘n roetine ondersoek ses skape in ‘n Toyota Tazz gevind het. Hulle sal in die Cathcart hof verskyn…

Parlement se waardigheid daarmee heen

Die waardigheid van die parlement is daarmee heen en die vlak van debatte word al hoe swakker aangesien daar enersyds nie meer ag geslaan word op wat lede vir mekaar…

ANC verenig teen grondeienaars

Verskille is die naweek vir eers bygelê binne die ANC party strukture en is daar ooreengekom dat die vervreemding, (of te wel steel) van grond nou ‘n nommer een saak is vir…

3D-drukker red klein seuntjie

’n Klein driejarige seuntjie is nou ’n gesonde knapie nadat ’n span geneeshere gebruik gemaak het van ’n 3D-drukker om ’n operasie uit te voer wat te delikaat was vir…

Merkel en Poetin soek gemeenskaplike belange

Duitsland se Bondskanselier, Angela Merkel, het ’n ontmoeting met president Vladimir Poetin gehad om verskeie sake te bespreek, en hulle is soekend na gemeenskaplike sake wat in beide se belang is….

VSA wil Iran finansieel knak

Ekonomiese ontleders en politieke waarnemers sê die Amerikaans regering van president Donald Trump wil Iran uit die ekonomiese bestel werk. Gerugte dat die Trump-administrasie planne beraam om Iran uit die…

Trump vra ondersoek na FBI

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gevra dat ondersoek ingestel word na die FBI wat heel moontlik ingesypel het in sy span tydens sy verkiesingsveldtog. Die vermoede is klaarblyklik deur…

Italianers kry nuwe, onbekende premier

Giuseppe Conte is deur die konserwatiewes en die nasionaliste in Italië se nuwe koalisieregering gekies om as eerste minister van die land te regeer. Die keuse kan lei tot ’n…

Zimbabwe wil terug na Statebond

Anders as Robert Mugabe wat gal gebraak het teen die Britse Statebond en uiteindelik Zimbabwe se lidmaatskap beëindig het, is die nuwe president, Emmerson Mnangagwa, in proses om weer aansoek…