Daily Archives: May 22, 2018

Afleiers

Dit is tragies om te sien hoe ons mense so maklik van fokus af gebring kan word deur aandag afleiers. Die afgelope naweek was seker een van die beste voorbeelde…

Ekonomiese aanduiders : 22 Mei 2018 (oggend)

  Rand / VSA dollar  R12.65 ( R12.87) Rand / euro  R14.82 ( R14.90) Rand / Britse pond R16.88 ( R17.26) VSA dollar / Bitcoin $8 325  ( $8 592)…

Eenheid?

1Kon. 12:24  So spreek die HERE: Julle mag nie optrek en teen julle broers, die kinders van Israel, oorlog voer nie; julle moet omdraai, elkeen na sy huis; want van…

Motorrubriek – Lexus RX350L EX

Die Lexus is een van die mees onderskatte sportnutsvoertuie op die pad. Dit is slegs wanneer die 2018 voertuig van nader bekyk word en dit word vir ‘n toetsrit geneem…

Transito rooftogte neem toe

‘n Nuwe vlaag transito rooftogte tref die land, maar veral die ekonomiese hartklop, die sentrale deel van Transvaal. Net soos in die verlede neem die soort rooftogte toe in aanloop…

SuperSport beskerm Willemse

Die betaalkanaal Supersport probeer skynbaar skadebeheer toepas na die ongevraagde en onnodige uitstap van sy aanbieder, Ashwin Willemse, Saterdag tydens ‘n uitsending uit die ateljee. Willemse het uit die bloute…

Maimane erken spanning in DA

Mmusi Maimane, leier van die DA, moes erken dat sy party gebuk gaan onder interne struwelinge en dat sy party daarom bepaalde uitdagings het. In ‘n poging om skadebeheer toe…

Ontsoutingsaanleg in Kaap

Kaapstad se ontsoutingsaanleg by Strandfontein het begin produseer. Dit beteken dat seewater behandel word om drinkbaar te word, en word daarna in die stad se waterstelsel gepomp. Sogenaamde bruin water…

Durban paaie onbegaanbaar

Polisie het motoriste aanbeveel om van alternatiewe roetes gebruik te maak siende dat Bellair Weg en Jan Smuts Hoofweg gesluit is weens protes deur plakkers. Ongeveer 200 plakkers het paaie…

Kaapstad paaie loop deur

Beskermingsdienste was deurgaans Maandag op ‘n gereedheidsgrondslag met slepende geweld wat weereens kan uitbreek in gebiede soos Vrygrond en Parkwood. Toegang tot die M5 is deur verkeersowerhede geblok om te…

Henry van Breda skuldig

Na 68 dae in die hof is Henry van Breda skuldig bevind op drie klagtes van moord en een klagte van poging tot moord. Die regter het bevind dat Van…

Brasilië slaan toe op pornografie

In slegs een dag het Brasilië se veiligheidsmagte 578 mense in hegtenis geneem wat betrokke is by kinderpornografie en seksuele misdrywe teen minderjariges. Misdaad deskundiges sê dit is waarskynlik die…

Waarom is Assad skielik na Poetin?

Die omstrede president van Sirië, Bashar Assad, het onverwags ’n besoek gebring by sy grootste, en waarskynlik enigste vriend, president Vladimir Poetin van Rusland. Die twee leiers het belangrike militêre…

Ebola versprei steeds verder

Die uitbreek van Ebola in die Demokratiese Republiek van die Kongo het skerp toename getoon nadat die eerste geval aangemeld is. Sedertdien het die aantal aangemelde gevalle tot 19 vermeerder…

Koreaanse offisier vlug van Noord na Suide

’n Senior majoor van die Noord-Koreaanse weermag het saam met ’n burgerlike inwoner besluit om te vlug na die suidelike buurstaat om van die kommunistiese bestel ontslae te raak. Die…

Rusie tussen VSA en Duitsers oor pyplyn

Die Duitse staat met sy weinige energiebronne, is grotendeels van Rusland afhanklik vir sy gas voorraad, en Rusland se beoogde nuwe pyplyn is die hoofrede waarom daar ’n geskil ontstaan…

Maak Sjina reg vir oorlog?

Sjina se militêre uitbreiding het waarskynlik begin met die bou van ’n kunsmatige, maar onwettige eiland in die Sjinese Suidsee, en het daarmee hul gebiedswaters verder vergroot. Etlike maande daarna…

Wêreld Nuusflitse – 22 Mei

Venezuela Die omstrede president Nicolas Maduro van Venezuela het die algemene verkiesing gewen om vir ’n tweede termyn van ses jaar te regeer, maar opposisieleiers eis ’n nuwe verkiesing en…