Daily Archives: May 17, 2018

Groblersdal vier Republiekfees

31 Mei is ‘n belangrike datum in die geskiedenis van die Boerevolk. ‘n Aantal eerste ministers, waaronder genl. JBM Hertzog, dr. DF Malan, adv. Hans Strijdom en dr. Hendrik Verwoerd…

4 500 Wes-Kaap polisiebeamptes druip wapentoets

Meer as 4 500 polisielede kon nie hul vuurwapen bevoegdheidstoets slaag  in die Wes-Kaap nie. Dit beteken dat uit die sowat 16 400 lede het 4 500 die toets gedruip….

Parlementêre sirkus begin weer

‘n Geveg het in die parlement uitgebreek tydens die portefeulje komitee oor arbeid se vergadering waarop die Nasionale Minimum Loon Wet bespreek sou word. Lede van die vakverbond SAFTU het…

SA Express sukkel

Die sukkelende SA Express lugdiens kon nie verdere lenings by banke verkry nie. Die redery sal nou herkapitalisering moet ondergaan aldus  Edwin Besa van SA Express. Dit sal glo help…

Hoof van personeel op “spesiale” verlof

Die Stad van Tshwane, wat Pretoria beheer, het hul hoof van personeel op spesiale verlof geplaas terwyl haar aansoek en kwalifikasies nagegaan word. Sy “verdien” R1,2 miljoen jaarliks en nou…

Zuma, Super Zuma, Zikalala en Myeni in komplot om Booysen te dood

Politieke partye in die parlement beweer dat daar ‘n komplot is om vorige Valke baas, Johan Booysen, te dood. Lede van uMkhonto weZizwe in Cornubia in die Oos-Kaap is glo…

Munisipale skuld aan Eskom vergroot

Disfunksionele munisipaliteite skuld Eskom tans R13,8 miljard rand. Die skuld het sedert Desember 2017 opgeloop van R9,5 miljard tot die huidige R13,8 miljard. Dit behoort vir die regering ‘n aanduiding…

Cele roep 269 beamptes op

In ‘n “poging” om bendegeweld en misdaad in die Wes-Kaap op te los het Bheki Cele, minister van polisie, 269 polisie beamptes vanuit ander provinsies in die gebied ontplooi. Hulle…

Ramaphosa weier Moyane se eise

Die versoek van geskorste SAID kommissaris, Tom Monyane, dat daar tot ‘n skikking gekom moet word rondom sy vertrek by SAID, is summier geweier deur Cyril Ramaphosa. Sy eis was…

Negejarige gaps pa se motor

’n Jong seun van nege jaar is deur die polisie van Duitsland gestop nadat die knapie sy ouers se motor gegaps het en daarmee gery het na ’n nabygeleë opelug…

Musk se hoëspoed tonnel byna voltooi

Elon Musk is besig om sy belofte na te kom om ’n hoëspoed vervoerstelsel te bou wat van ’n tonnel gebruik maak om mense teen ’n asemrowende spoed van een…

Polisie gryp in oor een sent vleiskoekies

Die polisie in Duitsland het onverwags ingegryp om die orde te herstel nadat ’n instansie in Wiesbaden geadverteer het dat ’n wegneem ete plek vleiskoekies vir ’n sent stuk beskikbaar…

Poetin open omstrede Krim-brug

President Vladimir Poetin van Rusland is genooi om die omstrede brug te open wat die Krim skiereiland met Rusland verbind en wat opgerig is nadat die pro-Russiese rebelle in die…

Melanie Trump ondergaan operasie

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, het ’n delikate nier operasie ondergaan in ’n Washington hospitaal en sal eers aan die einde van die week ontslaan kan word. Die…

Skotland in verset teen Brexit

Die Skotse parlement het in ’n stemming besluit om nie die Europese Unie Onttrekking Wetgewing wat deur die Britse parlement in Londen opgestel is, te onderteken nie, en veroorsaak daarmee…