Daily Archives: May 15, 2018

SAL en werkskepping

Suid Afrikaanse Lugdiens is kort-kort in die nuus rondom die miljoene rande wat vermors word deur die staatsentiteit.  Tesourie moet kort-kort geld voorskiet om die redery “in die lug” te…

Nampo 2018

Die jaarlikse Nampo-uitstalling vind weer vandag plaas op die Nampo plaas net buite Bothaville op die Orkney pad. Jaarliks besoek derduisende boere en ander belangstellendes hierdie grootste landbouvenster in die…

Volksaamtrek herdenk verskeie mylpale

Op 2 Junie vind ‘n volksaamtrek plaas by die Paardekraal monument in Krugersdorp. Op 31 Mei vanjaar is die herdenking van drie van die belangrikste gebeurtenisse in ons volksgeskiedenis, sê…

Mislukte Gauteng regering beskerm nie inwoners

Die Gautengse regering het reeds sy inwoners gefaal terwyl die plaasmoord-tog in die provinsie voortduur met twee bejaarde egpare wat Sondag in afsonderlike voorvalle op hul plase vermoor is. ‘n…

Scottsdene in Kaapstad brand

Drie betogers is gewond tydens ‘n protesoptrede in Scottsdene in Kaapstad. Brandende bande en petrolbomme is gebruik tydens die betoging oor behuising. 500 besetters is verhinder  om nuut voltooide huise…

Valke arresteer kollega

‘n Valke offisier is deur sy eie lede gearresteer vir sameswering om ‘n kontantwa te beroof asook ander misdrywe. Petrus Doctor Nkosi, 53, is in hegtenis geneem vir onder andere…

OB beslis ten gunste van inwoners

Die VF Plus het ‘n oorwinning namens die gemeenskap van Ngwathe-munisipaliteit (Parys, Heilbron, Vredefort, Edenville en Koppies) behaal. Die Openbare Beskermer (OB) het ten gunste van inwoners in ‘n dispuut…

Duitse toeriste beroof in Balito

Drie Duitse toeriste het met die harde werklikheid van die nuwe Suid Afrika te doen gehad toe hul deur vier gewapende mans met AK-47 gewere van die pad gedwing is…

Plaashuis afgebrand in Eshowe

‘n Plaashuis is in Eshowe afgebrand en ‘n bakkie gesteel tydens gewelddadige protesoptrede in die Natalse dorp. Paaie is oudergewoonte afgesper met klippe en brandende bande. Die paaie is intussen…

Tom Moyane eis by Ramaphosa

Tom Moyane van SAID eis klaarblyklik ‘n multimiljoen rand goue handdruk sou hy “loop”, insluitend bonusse wat die staat hom skuld vir die suksesvolle invordering van belasting. Sou hy dissiplinêr…

Supra op toer teen Cyril

Die omstrede Noordwes premier,Supra Mahumapelo, is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer deur Wes-Transvaal om steun te werf in sy geveg teen Cyril Ramaphosa, wat dié provinsie onder die…

Busstaking beëindig

Die busstaking is amptelik beëindig met ‘n ooreengekome loonsverhoging van 9% vir die eerste jaar en 8% die tweede jaar. Die aanbod is terug dateer tot 17 April 2018, die…

SpaceX maak gereed vir “handelsvlug”

Alhoewel ’n tegniese fout ingesluip het om SpaceX op sy eerste sending van ’n “handelsvlug” te vertraag, is alles verder gereed om binnekort die wye ruimtes in te vlieg. Die…

Armeense premier dank polisiehoof af

Die nuwe eerste minister van Armenië het die hoof van die polisie en die hoof van die veiligheidsmagte, summier afgedank. Die voormalige leier van die opposisieparty is verlede week in…

Hongaarse premier kap liberalisme

Die Europese Unie moet sy “nagmerries” oor ’n Verenigde State van Europa staak, sê die eerste minister van Hongarye in sy toespraak in die land se parlement. Premier Viktor Orban…

VSA en Europa moet saamwerk oor Iran

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, het aangebied om met die leiers van Europese lande saam te werk aan ’n nuwe kernwapen ooreenkoms met Iran. Die onttrekking van…

Sjina bou sy eerste vliegdekskip

Sjina het sopas begin met toetse wat uitgevoer word met sy eerste vliegdekskip wat te water gelaat is om die verwagte vermoë te toets om vegvliegtuie te laat opstyg en…

Wêreld Nuusflitse – 15 Mei

Duitsland ’n Aantal waterbuffels wat ontsnap het, was die oorsaak van ’n nege-uur lange stilstand op die Duitse autobaan waar hulle verbouereerd saamgedrom het en op al twee rigtings moes…