Daily Archives: May 14, 2018

Onderwys in Suid Afrika

As daar objektief na  onderwys in Suid Afrika gekyk word dan staan ‘n mens verstom oor  die skokkende toestand van die onderwys in die nuwe Suid Afrika. In die “vorige…

VVK volstoom op pad na verkiesing

Die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) is voltoom aan die werk vir die verkiesing van ‘n nuwe Volksraad in Oktober vanjaar, en verskeie verbeeldingryke programme is aangekondig om die projek te finansies….

Staat oneerlik oor grond

Die staat beskik oor genoeg grond vir herverdeling en is oneerlik met die mense van Suid-Afrika as hy sê onteiening sonder vergoeding is nodig om die proses van grondhervorming moontlik…

Koue weer die voorland

Die binneland van Suid Afrika kan die volgende paar dae koue weer te wagte wees met ‘n koue front wat die land getref het. Nooddienste in die Sentraal Transvaal streek…

Twee polisie vangwaens bots

Twee polisie vangwaens het op die R37 in Melkbosstrand buite Kaapstad gebots. Ses persone is in die ongeluk beseer. Die oorsaak van die ongeluk is onbekend maar weereens kom die…

Twee Metrobeamptes gevang

Twee metropolisie beamptes is aan die Oos-Rand gearresteer nadat hul omkoopgeld van ‘n trokbestuurder geneem het. Die Valke het die beamptes in ‘n daaropvolgende operasie met gemerkte banknote vasgetrek. Dit…

Geen MyCiti busse in Kaapstad

Die Kaapstadse munisipale busdiens, MyCity, sal ook geen passasiers vervoer terwyl die landswye busdrywer staking aan die gang is nie. Meer as 17 000 busbestuurders staak landwyd en baie busdienste…

Moskee aanval kry voorkeur

Die Moskee aanval  in Verulam waarin ‘n Imam gedood is word nou ‘n prioriteitsmisdaad en die Valke is opdrag gegee om die saak te ondersoek. Volgens die ANC is dit…

Staat sentraliseer gesag

Die sentrale regering van ANC-president Cyril Ramaphosa het beheer van die Noordwes provinsie oorgeneem. Dit volg op die gemors wat premiers oor die afgelope 25 jaar aangevang het. Politieke ontleders…

Skaf dié departement af weens mislukking

Opposisiepartye is dit eens dat daar nie meer ʼn behoefte is aan die departement van beplanning, monitering en evaluering nie. Dr. Corné Mulder, hoofsweep van VF Plus, sê een van…

Die twee skud blad in Junie

Die Amerikaanse president Donald Trump sal op 12 Junie die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un, se hand skud in Singapoer. President Trump het die inligting op die sosiale netwerk bekendgemaak en gesê…

Australiese wetenskaplike sterf in Switserland

Die Australiese wetenskaplike, David Goodall, wat pas sy geboortedag van 104 jaar gevier het, is met hulp in Switserland oorlede. Goodall het reeds weke gelede gesê dit is nie meer…

Woedende Duitsers eis “Grandma” vrylating

Woedende Duitsers protesteer in die noorde van Duitsland teen die inhegtenisneming van “Nazi Grandma” wat verlede week deur die polisie gevang is en later in die hof beland het en…

Puigdemont gee leierskap oor

Die voormalige president van die deelstaat Katalonië in die noorde van Spanje, het besluit om die leierskap van sy party oor te gee aan een van sy partygenote. Hy het…

Leiers kom byeen oor Iran kernverdrag

President Donald Trump van Amerika het die ganse wêreld op loop gesit nadat hy aangekondig het dat die VSA onttrek uit die Iran Kernwapen Ooreenkoms. Die jongste optrede as gevolg…

VSA sal Korea ryk maak

Die Verenigde State van Amerika is bereid om Noord-Korea ’n groot hupstoot te gee om sy ekonomie reg te ruk en die land ekonomies welvarend te maak indien die leiers…

Kernaanleg afgetakel voor Trump-gesprek

Noord-Korea is klaarblyklik so begerig om sy goeie gesindheid t openbaar, dat hy aangekondig het dat sy kernkrag aanleg afgetakel gaan word voor die gesprek met die Amerikaanse president plaasvind….

Wêreld Nuusflitse – 14 Mei

Italië Kanselier Angela Merkel het tydens ’n glansgeleentheid in Italië, die “Lamp van Vrede” toekenning ontvang vir haar bydraes tot wêreldvrede.   Frankryk Die polisie in Baskeland, aan die suidpunt…