Daily Archives: May 10, 2018

Ekonomiese aanduiders : 10 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.48 ( R12.61) Rand / euro  R14.80 ( R14.94) Rand / Britse pond R16.90 ( R17.06) VSA dollar / Bitcoin $9 370  ( $9 036) Brent…

Prikkel: Lastering

Dit kan ook naamskending genoem word.  Dit kom neer op die aantasting van die goeie naam van ‘n persoon.  Hoe hoër die persoon se aansiens, hoe ernstiger die oortreding. Nou…

Net 6% misdadigers veroordeel

Navorsing wat die ekonoom Mike Schüssler gedoen het aan die hand van ANC-president Cyril Ramaphosa se ontwikkelingsaanwysers, toon dat die veroordelingsyfer van alle misdade die afgelope tien jaar net 6%…

Militêre Basis sit met plakkers

Die Marievale Militêre Basis naby Springs het 73 onwettige families op die grond en dit reeds sedert 2009. Nadat die families nou uitgesit is het prokureurs vir Menseregte die SAW…

Departement van Waterwese en Sanitasie se skuld

Die onreëlmatige uitgawes van die Departement van Waterwese en Sanitasie het gestyg tot R6,4 miljard. Dit blyk uit ‘n verslag uit die kantoor van ouditeur generaal. Finansiële wanbestuur asook die…

ANC krabbel terug oor Supra

Die Noordwes  provinsie se uitvoerende komitee het aangekondig dat Supra Mahumapelo nie bedank het nie maar tydelik verlof geneem het. Dit volg nadat die ANC se nasionale amptenare Mahumapela aangesê…

Doktors weerhou van werk

Protesoptrede by die Tshepong Hospitaal het op weereens gelei tot die verhindering van mediese personeel om die hospitaal te betree. Die vakverbond Nehawu en sy lede  het reeds twee maande…

Aktuaris HUB geskors

Die hoofuitvoerende beampte van Novare Aktuarisse en Konsultante is geskors. Romeo Makhubela het ‘n swanger vrou, geïdentifiseer as Bianca Fourie, by ‘n wegneemete restaurant in die maag geslaan na ‘n…

Parlement betaal Holtzman

Die parlement het ooreengekom om die vorige hoof van Beskermingsdienste agt maande se salaris te betaal en het alle klagtes teen haar terug getrek. Dit volg na jare se onderhandelings…

Unisa werknemers en hul base

Swart Unisa werknemers beskryf hul werksomstandighede onder swart amptenare as “giftig”. Verhore voor die SA Mensregte Kommissie handel oor rassisme, seksisme en diskriminasie, maar die wit baas, professor Peter Havenga,…

Protes in Ladysmith

Munisipale werkers het die sentrale gedeelte van Ladysmith Woensdag blokkeer  met watertenkers, stootskrapers, trokke en bakkies – alles munisipale voertuie. Dit is onbekend waaroor die protes gaan. Waarnemers sê dit…

Patricia LP pos aangebied

Na weke se geveg word Patricia de Lille uitgeskop as burgemeester van Kaapstad maar in die geheim bied die leier van die DA haar ‘n parlementspos aan, wat sy geweier…

Skotte in opmars vir vryheid

’n Opmars van duisende kiesers in Glasgow, Skotland, om die volk se onafhanklikheid te eis, het die afgelope naweek weer die soeklig geplaas op die land se strewe om weg…

Trump onttrek uit Iran kernkrag ooreenkoms

Te midde van verskeie Europese leiers se versoeke dat die Amerikaanse president die ooreenkoms met Iran moet handhaaf, het president Trump anders besluit en daarmee die wêreld in rep en…

Eenduisend gyselaars gered

Meer as ’n duisend mense wat deur die terroriste groep Boko Haram as gyselaars aangehou is, het hulle vryheid terug nadat die Nigeriese weermag toegeslaan het op ’n terroristebasis. Die…

Armenië opposisieleier word premier

Leiers van die Armeense opposisie party het soveel druk uitgeoefen en vir etlike weke hulle ondersteuners opgevorder om in optogte deel te neem, dat die eerste minister uiteindelik bedank het….

Kommuniste van Sjina en Korea weer byeen

Die leiers van Sjina en Noord-Korea is vir die tweede keer binne ses weke weer bymekaar om besprekings te voer oor die voorneme van Kim Jong-Un om met die Amerikaanse…