Daily Archives: May 9, 2018

Apartheid vs instromingsbeheer

In die vroeë sestiger jare is daar deur die regering van die dag sekere maatreëls getref om ‘n ordelike samelewing in Suid Afrika daar te stel. Van die maatreëls was…

Ekonomiese aanduiders : 9 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.61 ( R12.55) Rand / euro  R14.94 ( R14.95) Rand / Britse pond R17.06 ( R17.02) VSA dollar / Bitcoin $9 036  ( $9 370) Brent…

Buitelanders voer plaasaanval uit

Vier buitelanders is geïdentifiseer as verdagtes by ‘n plaasaanval in die Warmbad distrik. Hulle is nog op vrye voet. Die HPG veiligheidsgroep het saam met die polisie ‘n verdagte gearresteer…

Renosterstroper kry R1 miljoen boete

‘n Renosterstroper is in die hof in Ellisras gevonnis tot ‘n boete van R1 miljoen of 10 jaar tronkstraf. Die 57-jarige Freitas Antonio Xavier is vasgetrek nadat die polisie se…

Trein brand op brug

‘n Passasierstrein het op ‘n brug oor die N1 aan die brand geslaan. Nooddienste het teen 19:25 daarin geslaag om die vuur te blus. Passasiers het uit die brandende trein…

Supra blaas sy eie beuel en pak op

In sy laaste begrotingstoespraak het Supra Mahumapelo vertel hoe sy kantoor  ondersoek ingestel het na onreëlmatige uitgawes en die instelling van maatreëls om herhaling van sulke optrede te voorkom. Hy…

Ramaphosa rafel al verder uit

Die president van die land, Cyril Ramaphosa, het in die parlement aangekondig dat hy die beginsel steun van ‘n staatsbank. Dit is volgens hom ‘n resolusie van die ANC kongres…

Toestroming na stede is apartheid se skuld

Volgens Thandi Modise, voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies,  beleef die land groot uitdagings weens die skielike verstedeliking wat plaasvind en dit as gevolg van apartheid se beleid van…

Ramaphosa stel visier op Arthur Fraser

Cyril Ramaphosa gaan ‘n paneel aanstel om ondersoek in te stel rondom die gemors by die Staat Sekuriteit Agentskap (SSA). Die beweerde misbruik van R1 miljard se geld van die…

DA skop De Lille uit

Die DA het na weke se interne stryd besluit dat Patricia de Lille uit die party geskop moet word. In antwoord daarop het sy gesê dat sy die besluit in…

Duitsland se vlieëniers verloor lisensies

Een uit elke tien weermag helikopter vlieëniers van Duitsland verloor hulle vlieglisensie weens ’n tekort aan vliegure wat rooi ligte laat aangaan vir die weermag. Die ontstellende hiervan is dat…

VSA hervestig sy Tweede Vloot

Die Amerikaanse vloot het aangekondig dat hy gereedmaak om sy Tweede Vloot van vroeër, weer te hervestig om diens te verrig in die Noord Atlantiese See waar Rusland sy spiere…

Frankryk bied seremonie vir Baske

’n Seremonie het plaasgevind in Frankryk om die formele ontbinding van die laaste militêre veldtog van Baskiese separatiste af te sluit. Die geleentheid is aangebied in ’n dorpie in die…

Skerp teenkanting teen Franse president

Kwalik een jaar nadat President Emmanuel Macron van Frankryk tot staatshoof verkies is, het die meningspeilings sy toenemende ongewildheid uitbasuin. In ’n groot meningsopname wat deur verskillende media gesamentlik onderneem…

Russiese opposisieleier weer gevange

Aleksej Navalny, die leier van die opposisieparty in Rusland is weereens deur die polisie in hegtenis geneem tydens ’n anti-Poetin optog in Moskou. Optogte is in die groot stede van…