Daily Archives: May 7, 2018

Kan ek nog vergewe word?

1Jn 1:9  As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig. Hoe dikwels wonder gelowiges nie…

Motorrubriek – Honda Jazz Sport

Die nuutste toevoeging tot die Honda stal is die Honda Jazz Sport vir 2018. Dit vervang die twee modelle Jazz Dinamic wat voorheen beskikbaar was en dit beloof om ‘n…

Prikkel: Is ons op die pad van ‘n magsryk?

In ‘n vorige prikkel is gewys op kenmerke van ‘n tipiese magsryk.  Volkere, stamme en rassebotsings, gepaardgaande met korrupsie, nepotisme, die afbreek en vervanging van die infrastruktuur sodat daar geen…

Ekonomiese aanduiders : 7 Mei 2018 (oggend)

Rand / VSA dollar  R12.55 ( R12.57) Rand / euro  R15.01 ( R15.08) Rand / Britse pond R17.00 ( R17.09) VSA dollar / Bitcoin $9 359  ( $9 612) Brent…

Rokers se dae getel?

Strenger wetgewing is op die tafel om rook nou selfs in openbare plekke te verbied. Dit kan beteken dat rokers selfs nie meer in toegekende areas in restaurante mag rook…

Kragonderbrekings weer moontlik

Die aantal kragstasies wat ‘n tekort aan steenkool beleef, het van sewe tot ses verminder maar daar heers steeds kommer dat hierdie tekort Eskom se produksie nadelig kan raak. Met…

Gauteng amptenaar blaas duisende rande

July Maphosa, ‘n direkteur verbonde aan die Gauteng departement van sosiale ontwikkeling, het oor ‘n tydperk van twee jaar geld spandeer op ‘n voertuig en meubels vir sy “meisie”, terwyl…

Verdagte gearresteer op lughawe

‘n Verdagte is op Johannesburg se internasionale lughawe gearresteer met ‘n bedrag van R6,9 miljoen in kontant in sy bagasie. R4,5 miljoen en $199 300 is onderskep voor die verdagte…

Openbare Beskermer stel “afgedankte” Mahlangu aan

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is weer in die spervuur nadat sy Vusi Mahlangu as ‘n nuwe uitvoerende bestuurder aangestel het. Mahlangu is afgedank as adjunk direkteur-generaal in Limpopo se…

Pensioenarisse vermoor

Die ouers van Graeme Bloch is beide vermoor in hul woning  in Kaapstad. Bloch is getroud met Cheryl Carolus, vorige ANC politikus. Die egpaar onderskeidelik 84 en 94 jaar oud …

Modise kan Supra vervang

Gerugte wil dat Thandi Modise vir Supra Mahumapelo gaan vervang as premier in die Noordwes. Dit volg nadat tesourie en die regering ingegryp het die provinsie se sake. Volgens berigte…

Moyane sê Ramaphosa die stryd aan

Tom Moyane, die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het Cyril Ramaphosa die stryd aangesê rondom sy skorsing as baas van SAID. Volgens Moyane is die president bevooroordeeld en het…

Twitter waarsku sy gebruikers

Die eienaars van die sosiale netwerk Twitter het erken dat daar van sy gebruikers se wagwoorde sigbaar geword het op die Internet netwerk. Alhoewel dit glo nie enige gebruiker se…

Weerstand van Armeense regering verkrummel

Die tweede poging van opposisielede het blykbaar ’n gewenste uitwerking op die regering van Armenië gehad toe die parlement weer die leier van die opposisie genomineer het as tussentydse premier….

Hawai vulkaan raak onstuimig

Vreesaanjaende rookwolke en dertig meter hoe warm lawa het onverwags uit die Hawaise vulkaan op die Groot Eiland uitgeborrel en sedert Vrydag het derduisende mense vreesbevange die gebied verlaat. Die…

Venezuela President verjaag bankbestuurders

Vir die volgende drie maande is Venezuela se grootse private bankinstelling in die hande van die regering van president Nicolas Madiro. Die bank se elf bankbestuurders is afgedank weens “hulle…

Theresa May verras in plaaslike verkiesings

Die Konserwatiewe Party van eerste minister Theresa May het almal verras met die sterk vertoning in die afgelope plaaslike verkiesings van Engeland. Politieke ontleders meen die positiewe resultate in die…

Kry Duitsland sitting in Veiligheidsraad?

Mededinging vind plaas tussen België en Duitsland om die sitplek in te neem in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad nadat Israel hom onttrek het. Die wedywering om die vyftiende sitplek…

Nasa ruimtetuig gaan Mars ontleed

’n Nasa ruimtetuig het Saterdag die aarde verlaat onderweg na die Rooi Planeet om vas te stel hoe die planeet se samestelling is  wat reeds volgens wetenskaplikes, miljarde jare in…